Opsomming: Gabriel Flashcards
1
Q
Noem die 5 aspekte onder die opsomming van Gabriël:
A
- Wie en hoe?
- Rede
- Eienskappe
- Wat sê vrouens?
- Naam
2
Q
Gabriel: Wie en Hoe?
A
Hy verskyn noot op die verhoog nie Ons weet van hom. Hoe? - mandjie en slopemmer - nies hoorbaar - Gee angswekkende Gille
3
Q
Gabriel: Rede vir afwesigheid
A
Hy is al 7 jaar op die solder nadat hy die familieplaas in die Depressie verloor het
4
Q
Gabriel: Eienskappe
A
Praat niks:
- stuur kos op met ‘n mandjie
- en slopemmer af
5
Q
Gabriel: Wat die vroue van hom sê:
A
- Meisie is bang vir sy benerige, wit hand
- Gertie is krities en voel hy is ondankbaar omdat hy nooit ‘n “dooie woord” sê nie
- Miem romantiseer en sê hy is ‘n goeie, sagmoedige man (bietjie swartgallig); sal weer sy plek inneem as Meisie trou
6
Q
Gabriel: Aangaande sy naam:
A
Gabriel (die aartsengel), sluit aan by Miem se vertroue dat hy hulle in nood sal help.