'n Tipe epistemologie van water Flashcards

Ontleed die gedig "'n Tipe epistemologie van water" deur Breyten Breytenbach

1
Q

Wat is die kernwoord in die titel?

A

Epistemologie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken “epistemologie”?

A

‘n Filosofiese leer oor die ontstaan, aard en grense van menslike kennis
Dus hierdie kennis van water.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Bespreek hoe die titel by die inhoud aansluit.

A

“Epistemologie” verwys na ‘n verslag van die verwoesting wat deur vloedwaters gesaai word, eerder as nadie studie van die bron, aard en beperkings van kennis.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken “suf”?

A

“nie helder nie”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken “gietende”?

A

vinnig en aanhoudende reen wat val

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Het dit baie of min gereen? Bewys.

A

Baie

“gietende”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gee ‘n voorbeeld van alliterasie

A

somber suf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat beteken “gearseer”?

A

Met ewewydige lyntjies ingekleur of getint.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verduidelik die metafoor in “skeef gearseer”?

A

Die skuins vallende reen herinner aan die manier waarop skuins lyne gebruik word om arsering in tekeninge te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat suggereer die “windstrome”?

A

Die wind het baie sterk en met rukbewegings gewaai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat noem ons die punte/stippels aan die einde van die versreel?

A

Ellips (beletseltekens)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waai die wind baie sterk? Bewys.

A

Ja - alles is gebuig as gevolg van die sterk wind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter woorde suggereer iets oor die wind?

A

“skeef” en “gebuig”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarna verwys “dit” in die reel?

A

Die wolke (hemel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die “bliksemskigte”?

A

Die weerligstrale het soos skerp sonstrale geflits.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter twee woorde in reel 3 sluit by mekaar aan?

A

“getint”, “kleure”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hoe lyk die wolke volgens die spreker?

A

Dit lyk asof die wolke verander na stroke as die weerligstrale flits. Die weerlig lyk of iemand met kragtige hale hout kap.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Lees die betekenis van “greep” en omskryf “verfladder” in ou eie woorde.

A

fladdering - onreelmatige beweging van die wolke.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

“Groot waters” is hier ‘n metafoor vir …

A

dit baie reen/die vloed van reen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Lewer kommentaar op die gebruik van die meervoudsvorm “waters”.

A

Die meervoudsvorm “waters” word in reel 5 en 19 gebruik en beklemtoon die oorwedigende en onheilspellende aard van die vloedwater.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Uit watter woorde lei jy af die “groot waters” het baie skade aangerig?

A

“geslaan”
“oopgekloof”
“ontbloot”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Voltooi: Die kruin van ‘n boom is die ___ deel van die boom

A

boonste gedeelte

top

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wie is almal “saamgewriemel” op die “bergspits”?

A

verskillende diere (soos groot- en kleinwild, reptiele)

24
Q

Watter leesteken ontbreek in versreel 9 en 10?

A

komma

25
Q

Waarom is die komma weggelaat in versreel 9 en 10?

A

Dit beklemtoon die aaneenlopendheid van die versreel.

Dit ondersteun die idee van “saamgewriemel” - alles deurmekaar.

26
Q

Wat noem ons die verskynsel as voegwoorde wegelaat word?

A

asindeton

27
Q

Is die diere wat in reel 9 genoem word inderdaad “getem”?

A

Nee, omdat die mense en diere almal gedwing is om veiligheid op dieselfde plekke te vind, is hulle gedwing om so na aan mekaar te wees.

28
Q

Van watter woord is “peupel” ‘n verkorting en wat beteken die woord hier?

A

“gepeupel”

oproerige mense

29
Q

Verduidelik die woord “peupel” (r10)

A

Dit kom van die woord “gepeupel” wat na die volksmense, die massas, verwys.
Hier beteken dit “menigte”.

30
Q

In Afrikaans kry ons die idiomatiese uitdrukking “… met kind en kraai.” Wat beteken die uitdrukking.

A

Met alles

31
Q

Bestudeer reel 121 en noem dan watter tegnieke gebruik word om sin 2 en sin 3 met mekaar te skakel.

A

Die gebruik van die voegwoord “En” dui aan dat sin 3 direk met sin 2 skakel.
Die feit dat sin 3 in die middel, in plaa van aan die begin van die versreel begin, dui ook ‘n verbind tussen die twee sinne aan.

32
Q

Verwys die spreker hier letterlik na branders?

A

Nee, die beweging van die vloedwater is so sterk dat dit soos golwe lyk.

33
Q

Wat is “katels”, “arke” en “balies”?

A

katels - beddens se raamwerk
arke - kiste
balies - vate/kuipe/mandjies

34
Q

Kon daar werklik arke gewees het tussen die voorwerpe wat in reel 12 tot 14 genoem word? Verduidelik.

A

Waarksynlik nie, dit verwys moontlik na drywende voorwerpe wat gebruik is om aan vas te hou of waarin dietjies toevallig nog veilig is.

35
Q

Gee ‘n versamelnaam uit hierdie reel en se wat dit beteken.

A

Flottielje - letterlik ‘n eskader van ligte oorlogskepe.

Hier verwys dit na al die vlotte wat op die water dryf.

36
Q

Bespreek 2 maniere waarop die woord “vlotte” beklemtoon word

A

Die alliteransie van die fl/vl- en t-klank en die assonansie van die o- en e-klank in “flottielje vlotte” veroorsaak dat albei woorde beklemtoon word.

As gevolg van die enjambement tussen reel 14 en 15 is vlotte in ‘n beklemtoonde posisie aan die einde van reel 14.

37
Q

Wat is ‘n “kateder”?

A

‘n praatstoel of sitplek

38
Q

Wat beteken “saamgeflans”?

A

Sommer saamgevoeg

39
Q

Wie ervaar “nood en vrees vir die dood”

A

Mense wat die vloed/oorstromings aan hul eie lywe voel en ervaar.

40
Q

Verduidelik die oo-assonansie in reel 15.

A

Nood en dood word klankmatig verbind

41
Q

Wat beteken “vare en moere”?

A

Vaders en moeders is verkort

42
Q

Gee ‘n sinoniem vir “kroos”

A

kinders

43
Q

Gee ‘n rede waarom “so glibberig, so log” tussen hakies geskryf is.

A

Dit is ‘n inlasgedeelte wat die vlotte beskryf.

44
Q

Verduidelik die metafore in reel 17?

A

In die metafoor in “arpeggio’s…krete” (reel 17) word ‘n musiekterm vir “in vinnige opeenvolging” gebruik om die mense se krete te beskryf.

Die metafoor in “eoniese krete” stel die lengte van die krete gelyk aan ‘n eon - oneindigheid - wat die uitgerektheid van die krete beklemtoon

45
Q

Beskryf die “krete” van hierdie mense in jou woorde.

A

opeenvolgende, onmeetlike geskreeu van mense wat vrees hulle gaan verdrink

46
Q

Gee die letterlike en die figuurlike betekenis van “lamgeslaan” binne die konteks van die gedig.

A

Letterlik - so slaan dat verlamming intree

Figuurlik - magteloos maak

47
Q

Gee ‘n voorbeeld van personifikasie

A

Woede van die wind

48
Q

Om watter rede word “laat rol” herhaal in reels 19 en 20?

A

Beklemtoon die aanhoudende voortrol van water agv die sterk wind. Dit skep ‘n onheilspellende toon.

49
Q

Wat is die funksie van die ellips?

A

Die ellips suggereer die rolbeweging wat aanhou.

50
Q

Hoekom is die lyke “groen”?

A

Agv plante en bome in water. Moontlik ook verrotting.

51
Q

Wat doen ‘n mens as jy “mompel”?

A

Jy praat binnesmonds

52
Q

Wat wil die digter bereik deur die herhaling van die woord “weer”?

A

Die aanhoudende voortrol van water

53
Q

Noem drie maniere waarop “weer” hier beklemtoon word.

A

Herhaling
Agterplasing van “weer” in die versreel van die gedig
Die ellips

54
Q

Wat is die stemming en die toon van die gedig?

A

a.g.v. die uiters grafiese beskrywing van die afgryslike gevolge van die vloed is daar ‘n somber, onheilspellende, doodse toon.

55
Q

Waarom is daar so baie enjambemente?

A

Die enjambement ondersteun die ritmiese vloei. In reel 20 en 21 lei die enambement daartoe dat die woorde “glinsterende” en “groen” beklemtoon word, wat die afgryslikheid van die situasie beklemtoon.

56
Q

Waarom is daar 3 ellipse?

A

Beletseltekens word funksioneel gebruik: In reel 2 dui dit ‘n onvoltooidegedagte aan, in reel 7 skep dit afwagting oor wat sigbaar geword het en in reel 20 en 22 beklemtoon dit die voorgesette herhaling van die aksies.