Gedigte: Nuus uit die binneland: Flashcards
2 Woorde uit strofe 1 wat dui op moontlikheid en die leser voorberie op die totstandkoming van ‘n onwerklikheid.
Soms, as
Verduidelik die bydrae van die volgende woord tot ‘n romantiese onwerklikheid:
Saamvloei - r6
die visuele beeld kry ‘n magiese, wasige beeld
Verduidelik die bydrae van die volgende woord tot ‘n romantiese onwerklikheid:
Versink - r6
Die mens versink in ‘n wasige droomwereld
Verduidelik die bydrae van die volgende woord tot ‘n romantiese onwerklikheid:
vou - r10
Dui op die verbeelding wat oopvou
Wat is die funksie van die s-alliterasie in Strofe 1?
Suggereer die klank van die reen wat neerstuif.
Hoe beinvloed die staanhorlosie ons emosies volgens Strofe 2?
Dit kalmeer ons
Watter verwysings gebruik die digter om Brittanje en Nederland onderskeidelik aan te dui?
Surrey; Delftse
Verklaar die metafoor “alle mure wat ons opstapel” - Strofe 3
Dit kan dui op die afsondering wat ons skep teen die binnelandse geweld en onrus.
Watter sintuig word vooropgestel in Strofe 3?
reuk
Benoem die mees deurlopende rymskema in die gedig.
kruisrym
Wat is die funksie van die teenstellende voegwoord “maar” aan die begin van strofe 3?
Dit lei die kontras wat die binneland skep in.
Watter tyding bring die nuus uit die binneland vir die leser aan die einde van hierdie gedig?
Tyding dat hy weet op watter vasteland hy boer.