Die Kwart-voor-sewe Lelie Kontekstuele Vrae 1.1-1.21 Flashcards

1
Q

Hoe het Pa spottenderwys Iris se naam verduidelik?

A

Sy was perserig by geboorte

Haar arms en bene het oor die verpleegster s’n geflap (wat herinner aan “flappe”, ‘n ander naam vir Irisse)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter ander grappe is oor haar naam gemaak?

A

“Iets knaag weer vandag aan Iris se bol”, en ander grappe oor flappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter betekenis van haar naam het sy tydens puberteit ontdek? Hoe het dit haar laat voel?

A

Iris as ‘n gedeelte van die oog. Dit het haar baie goed laat voel, selfs meerderwaardig.
Sy beskou haarself as skerpsinnig en diepsinnig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter ontdekking aangaande haar naam het haar met nuwe oë na haarself laat kyk?

A

Woordeboek: Iris in Griekse mitologie die godien in diens van die hoëre gode was
Sy sien haarself as ‘n Griekse godin besig om nektar aan te dra vir ‘n romantiese held

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Som Ma in een woord op nadat jy pp. 11-13 gelees het

A

Verstrooid / afwesig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ontleed: “Uit die aard van die saak was ek dus ‘n alleenloper en, soos Polder, iemand wat op oorskietkos geleef het”

A

Sy het haar susters se ou klere en speelgoed gekry

asook die oorskietaandag van haar ma gekry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Het Elsa se sproete as aansporing of afskrikmiddel by die kêrels gedien?

A

Aansporing. Hannes het dit gebruik om intimiteit te verkry deurdat hy dit getel het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Evalueer Ma se houding: Elsa se kêrel wat haar sproete tel, is “besadig”

A

Sy reageer bedaard - verligte houding

Maak haar dogters nie so konserwatief groot soos ander Afrikanermoeders nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaraan het die groot bekoring vir Kara gelê om ‘n non te word?

A

As kunstenaar is sy bekoor deur katedrale: Katedrale loodglasvensters, perkamente van Middeleeuse ridders en heiliges en die misteik rondom die Heilige Mis, wierook en gesnede beelde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waarin Soek elk van die drie susters ontvlugting van hul ma se warhoofdigheid?

A

Kara - Middeleeuse kuns
Elsa - hiperpraktiese
Iris - fantasieë

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe het Iris oor Kara se droom van nonword gevoel?

A

Jaloers - presies wat sy sou wou gedoen het

Ontevrede met haar lewe - wou iets heel anders en interessants doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoe romantiseer Iris vir Riekie?

A

Naamsverandering: Rigardt
Borselkop - golwende donker hare
Praktiese stomp hande - sensitiewes met lang vingers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Bespreek die ironie rondom Iris wat haar ma probeer kry om haar te verbied om Riekie te sien

A

Ma se dat Riekie ‘n gawe seun is, vra of Iris akademies sukkel
Ironies: gewoonlik is ma’s bekommerd dat kêreld die dogters se studie sal beïnvloed en moedig hul aan om die kêrels te los
Ma toon teenoorgestelde reaksie, worstel met ‘n groter probleem - Kara wil non word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bespreek hoe die hedendaagse hiperbewustheid met VIGS ironiseer word

A

Deesdae: hiperbewustheid met VIGS as sosiale kwessie
Verteller wens dat VIGS al in haar tyd bestaan het - gebruik as verskoning teen Riekie
Reken diet sou makliker wees as om sy attensies met aar ordentlikheid te beveg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe kontrasteer Iris se verbeeldingsvlug met die realiteit tydens Elsa se troue?

A

Iris verbeelhaar ‘n romantiese strooijonker wat na die troue in SA aanbly terwyl sy vir hom die land wys en haar ‘n paar nagte van passie deurbring.
Realiteit is dat die onromantiese Riekie die strooijonker is en niks aan Iris se hoë romantiese verwagtinge voldoen nie
Die toesprake, Elsa wat wegle aan kos, Elsa se voorstedelike stel onderklere en Elsa wat beplan om vroeg te gaan slaap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is Iris se verbeeldingsvlugte deur Elsa genoem?

A

“romanteise drogbeelde”

17
Q

Is die volgende stylfiguur geslaag? “hoe haar rooi hare knetter en glans asof elke haar deur ‘n eletriese transformator opgewek is?”

A

Klanknabootsing. Die beeld laat haar roi hare lewe en roep die hitte en kleur van ‘n vuur op

18
Q

Bespreek Johanna as die nie-steroetiepe huishulp

A

Johanna is smaakvoller aangetrek vir Elsa se troue en meeste van hulle tantes
Praat streng met aanstaande bruid
Minagtend teenoor gebruik van “Kleinmies”

19
Q

Ontleed die dinamika tussen die drie susters as daar iets belangriks met een van hulle gebeur:

A

As iets belangriks met Iris gebeur, steel een van die ander twee susters altyd die kalklig
Toe Iris die krisis met Riekie te beleef, fokus Kara die aandag op haar deurdat sy ‘n non wou raak
Toe Iris deur ‘n eksistensiele krisis gaan, steel Elsa weer die kollig deurdat sy swanger raak.

20
Q

Hoe druis Elsa se swangerskap teen haar persoonlikheid in?

A

Was onbeplan en onvoorsien, terwyl Elsa alles in haar lewe so deeglik beplan.

21
Q

Ontleed hoekom die nuus wat Iris tydens haar finale jaar ontvang vernietigend vir haar eksistensiële krisis is.

A

Sy verneem met ‘n skok dat haar geboorte ‘n glipsie was

Dit is nie nuus wat ‘n mens wil hoor wanneer jy worstel met bestaanskwessie nie.