Mis: Opsomming: Konflik Flashcards
Noem 4 soorte konflik in Mis
Konflik met ander karakters
Konflik met uiterlike omstandighede (armoede)
Met die noodlot (magte groter as jyself_
Innerlike botsing (in jou gemoed/hart)
Waarna moet gekyk word in konfliklangvrae - 5 punte:
SOORT KONFLIK OORSAAK van die konflik HOE word dit duidelik? WAT wys dit van die karakters? GEVOLGE van die konflik?
Konflik: Miem en Gertie: Soort
Konflik tussen karakters
Konflik: Miem & Gertie: Oorsaak
Miem dink nie Gertie veroordeel die sirkus nie.
Konflik: Miem en Gertie: Hoe word dit duidelik
- As gertie oor die fratse praat, is Miem geskok.
- Gertie se sy het gegaan om haar eie “seeninge” te tel
- Miem is geskok dat Gertie na die optog gekyk het.
- Gertie se sy moes oor die straat loop!
Konflik: Miem en Gertie: Wat toon dit van die karakters?
Miem is streng oor wat reg en verkeerd is en betig haar vriendin
Gertie is gefassineer met die sirkus.
Konflik: Miem en Gertie: Gevolge?
Miem is sterker en meer nougeset as Gertie
Konflik: Meisie en die Konstabel: Soort
Openlik
konflik waarvan Meisie nie weet nie
Konflik: Meisie en die Konstabel: Oorsaak?
Die konstabel verdink Gabriel van die meisies se verdwyning en dit ontstel Miem.
Alhoewel Miem nie weet nie, is daar konflik omdat albei kompeteer om Meisie se lojaliteit.
Konflik: Meisie en die Konstabel: Hoe word dit duidelik?
Gabriel skreeu en die konstabel vra of hy dalk ‘n buitedeur het waardeur hy kan kom en gaan (verbind Gabriel met die meisies se verdwyning)
As Meisie met hom verdwyn, sien ons sy wou uit hul omstandighede vlug.
Konflik: Meisie en die Konstabel: Wat toon dit van die karakters?
Miem
Lojaal teen Gabriel
Naief om nie te besef die geveer is in hul midde nie
Konstabel Uitstekende toneelspeler Kan uitsnuffel dat Meisie ongelukkig is Meisie se bevryder Stem nie saam met Miem se nougesette waardes nie
Konflik: Meisie en die Konstabel: Gevolge?
As Miem die konstabel haar huis verbied, vertel hy hul dat hul in gevaar verkeer Miem se sy was oorhaastig.
Miem en die konstabel se verskuilde konflik, laat die konstabel Meisie se lojaliteit wen en hy word haar bevryder.
Konflik: Meisie en die Gertie: Soort
Eensydige konflik van Gertie se kant af (kompeteer om die konstabel se aandag)
Konflik: Meisie en die Gertie: Oorsaak
Gertie is jaloers op Meisie en die konstabel se groeiende vriendskap
Miem bied aan dat die konstabel aan Meisie se hare kan voel en dit laat haar huilerig voel
Meisie se vir die konstabel dat hy nie haar ma moet vertel van haar sirkusbesoek nie.
Meisie se ontvlugting is a.g.v. haar onderdrukte gevoelens
Konflik: Meisie en die Gertie: Wat toon die konflik?
Miem glo haar waardes is reg: Sy pers Meisie emosioneel af deur haar te herinner aan haar siekte toe Meisie vroeer ongehoorsaam was.
Meisie weet sy tree teen haar ma se wense op as sy na die liggies kyk. Voor haar ontsnapping laat sy toe dat haar ma haar oorheers.
Konflik: Meisie en die Gertie: Gevolge?
Meisie verlaat haar ouerhuis
Konflik: In Meisie: Soort
Innerlike konflik
- Meisie weet sy moet haar ma gehoorsaam
- sy moet die sirkus ignoreer
NB - die beklemmende bestaan vs. begeerte na bevryding
Konflik: In Meisie: Oorsaak
Ma Miem regeer Meisie met ‘n ysterhand dat sy geen belangstellings buite die huis kry nie
Sirkus is vir…
- Meisie = eksoties en opwindend
- Miem = euwel en uit die bose
Stryd om gehoorsaamheid en bevryding
Konflik: In Meisie: Hoe word dit duidelik?
Meisie mag nie, maar sy bly na die liggies kyk! Sy huil as haar ma haar aan haar siekte herinner!
Meisie vra uit oor liggies as Gertie inkom.
Sy vertel die konstabel dat sy al gaan kyk het, maar hy moet stilbly.
Al het haar ma haar goed grootgemaak, was sy ongehoorsaam om sirkus toe te gaan. Sy leef haar egter in!
Buite met slopemmer blyk haar fassinasie met die sirkus, al se sy dat sy en die konstabel moet gesels om niks te hoor nie.
As meisie verdwyn in haar aannemingsrok het sy besluit sy wil gaan, maar wil steeds nie hoor nie
NB: Verandering van huiwering na uitbundig wys dat haar ontvlugtingsbegeerte gewen het.
Konflik: In Meisie: Wat toon dit van haar?
Meisie se maa beheer haar, maar sy verlang sirkus toe.
Kyk by die venster uit na die liggies = ontvlugting uit beklemmende omstandighede.
Innerlike konflik totdat sy verdwyn!
Net soos sy nie wil luister na haar ma se gekerm oor die vingerhoed nie (en haarself blootstel) wil sy saammet die konstabel ontsnap en vry wees.
Konflik: In Meisie: Gevolge:
Meisie laat toe dat die konstabel/nar haar uit haar beperkende huislike omstandighede bevry.
Konflik: tussen die “Goeie” en die “Bose”: Soort
Mense in die dorp beskou magte groter as hulself
Konflik: tussen die “Goeie” en die “Bose”: Oorsaak
Vorige verdwynings van Rienie Pieterse en Sannie Koen op laaste aand van Augustus die vorige 2 jaar.
Konflik: tussen die “Goeie” en die “Bose”: Noem die 4 hoofaspekte onder “Hoe word dit duidelik?
Die neweteks
Miem en Gerte se teksgedeeltes
Die konstabel
Die sirkus (en slot)