Mis - bl. 6 'jy moet vinniger werk' tot bl.8 Meisie se 'Ma!' Flashcards

1
Q

Waarmee is Miem en Meisie besig wanneer die stuk begin? (2 punte)

A

Hulle maak goiingsakke waarin hulle mis verpak om te verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ontleed twee tegnieke waarmee spanning in hierdie uittreksel geskep word (4 punte)

A
  • Miem praat van die ‘onheil’ waarop almal die aand wag en waarteen die dominee en al die ouderlinge die hele nag deur sal bid
  • Die neweteks dui aan dat Miem ‘onheilspellend’ van die gevaar praat
  • die gehoor weet in hierdie stadium nie wat die gevaar presies behels nie, wat spanning skep. (Enige twee tegnieke)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Maak afleidings uit hierdie uittreksel in verband met Miem as moeder (5 punte)

A
  • Miem speel duidelik, in die afwesigheid van die patriargale vaderfiguur, die rol van die matriarg in die huis
  • Sy is ‘n tipiese volksmoeder wat besonder eng oor haar dogter se sedes waak
  • Sy beskou die sirkus as boos en manipuleer haar dogter subtiel om geen deel te hê aan hierdie sondigheid nie
  • Sy doen dit deur Meise se skuldgevoel wakker te hou oor ‘n vorige ‘ongehoorsaamheid’ wat veroorsaak het dat Miem so siek geword het dat sy vir twee weke slegs gortsop kon eet
  • Dit lyk oënskynlik asof sy moederlik beskermend teenoor Meisie optree, maar eintlik is sy dominerend en word Meisie ‘n gevangene in haar eie huis (Enige 5 feite)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Evalueer die innerlike konflik in Meisie (4 punte)

A
  • Meisie verteenwoordigh die gedienstige, onderdanige dogter wat haar moeder vlytig help om sakke te maak en mis te vul.
  • In werklikheid is daar in Meisie ‘n verlange na vryheid en ‘n drang om iets van die besoekende sirkus met sy luide musiek en liggies te ervaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer watter inligting die gehoor in hierdie stadium oor Miem se man het (3 punte)

A
  • Hy woon reeds lank in die solder
  • Miem en Meisie stuur sy kos in ‘n mandjie op na hom en hy laat sak die slopemmer wanneer nodig
  • Daar is geen werklike kommunikasie tussen hom en sy gesin nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ondersoek die rol van die verwysing na die sagte huilwind wat gehoor word (2 punte)

A
  • Die wind skep ‘n stemming van mistroostigheid wat die troosteloosheid van Meisie se bestaan beklemtoon
  • Dit suggereer ook die naderende onheil
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik kortliks wanneer die gehoor agterkom hoe Meisie destyds ongehoorsaam was (2)

A

Meisie vertel die konstabel/hofnar daarvan kort voordat hulle saam verdwyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ontleed hoe die toneelstuk se inhoud in hierdie stadium by die titel aansluit (3)

A
  • Dit sluit aan by die mis wat Miem en Meisie as bemesting verkoop
  • Ook die feit dat Miem haar man mis
  • Ook by menslike ontlasting - Miem herinner haar man aan die slopemmer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ondersoek die rol van die verwysing na die sagte huilwind wat gehoor word (2)

A
  • Die wind skep ‘n stemming van mistroostigheid wat die troosteloosheid van Meisie se bestaan beklemtoon.
  • Dit suggereer ook die naderende onheil. (Enige twee feite)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly