Die Kwart-voor-sewe Lelie Kontekstuele Vrae 1.38-1.52 Flashcards

1
Q

Was die Engel manlik of vroulik?

A

Manlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer verskyn die Engel vir die eerste keer aan Ouma?

A

Toe sy in die hospitaal was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die mooiste gebed wat Iris nog ooit gehoor het?

A

Toe haar ouma vir ‘n wonderwerk bid, nl. die terugkeer van die Engel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Evalueer Johanna se vraag: “Sal ek nou vir die klong koffie in die bed moet aandra?” (bl. 70)

A

Sy is rassisties ingestel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

“Kara ken twee woorde Frans en hy drie woorde Engels.” (Bl 72). Ten spyte van alle taal-, ras- en kultuurverskille werk die verhouding tussen Kara en Claude uitstekend. Bespreek.

A

Alhoewel
Kara Afrikaans en Claude Frans praat
Kara wit en Claude swart is
en Kara ‘n Suid-Afrikaner en Claude ‘n Fransman van Martinique is,
oorbrug hulle liefde alle verskille en is hulle gelukkig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Ontleed Ma se unieke manier om misdadigers te hanteer (Bl 71).

A

Sy oorreed die dief om nie hulle platespeler te steel nie, aangesien dit sou ophou speel en haar dogters baie ontstel.
Sy behandel hom ook met groot hoflikheid en sien hom af by die hekkie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom was daar twyfel of Iris dieselfde engel as Ouma gehad het?

A

Ma het gedog die engel is vroulik en Iris se engel is manlik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom kan aanvaar word dat Peter se ma Iris se besoek aan haar seun goedgekeur het?

A

Sy kom groet haar voor sy vertrek en stuur beskuit, konfyt, asook die jongste familienuus saam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe troef Iris vir Elsa wanneer Elsa se dat mens nie agter ‘n man aanloop nie?

A

Sy se dat sy nie agter hom aanloop nie, maar aanvlieg en dat Elsa die uitsondering is, aangesien dit die reel in hierdie gesin is om agter ‘n man aan te vlieg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter twee susters vlieg agter mans aan en wie is die uitsondering?

A

Kara en Iris

Elsa is die uitsondering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie is Johanna se gunsteling(e) onder die susters?

A

Kara en Iris

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

“Ek moes alles sluk wat ek van Elsa gese het” (Bl 90)

Wat het Kara alles tydens Elsa se swangerskap gese?

A

Sy het gese dat die hele geboorteproses vir haar grusaam was, dat Elsa se borste soos spanspekke gelyk het en dat sy nooit self ‘n broeikas sal wees nie - sy sal eerder ‘n surrogaatma kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het die familie Iris afgevaardig om te doen met haar besoek aan Kara en Claude?

A

Sy moes pols of hulle gaan trou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Neem Iris die Fransman wat haar wil afneem, ernstig op? Verduidelik.

A

Nee, as hy haar wil afneem, bied sy haar kamera aan.

Sy dink dis ‘n vakansiefoto en nie ‘n modefoto nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ironie t.o.v. die kleurkwessie word treffend gebruik wanneer Iris in New York met ‘n taxibestuurder praat. Bespreek.

A

Iris is bang dat die swart taxibestuurder sal agterkom dat sy ‘n blanke Suid-Afrikaner is; daarom praat sy min en probeer haar aksent wegsteek.
Maar dan probeer sy hulpvaardig wees as hy nie dadelik weet waar Suid-Afrika is nie en sy antwoord: “Ons is die rassiste”,

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly