Opsomming: Die Konstabel Flashcards

1
Q

In die langvraag van die konstabel moet daar sekere aspekte aangeraak word: noem hulle

A
  1. Wie?
  2. Eienskappe
  3. Towenaar/Nar
  4. Omkeerbaarheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Subaspekte onder Konstabel: “Wie”:

A

Die “blinde” konstabel Van Riet maak in spannende tyd sy opwagting

Hy is deel van die waakeenheid wat vroue beskerm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Subaspekte onder Konstabel: noem fisiese/intellektuele eienskappe:

A

Skerp reuk- en gehoorsintuig - gebruik vir spesiale gevalle

Nie beskeie NIE: bynaam: snuf-in-die-neus - doen ‘n reuktoets

Hy het goeie mensekennis + vleier van vroue

  • Miem is verstandig
  • Hy en Gertie ewe versigtig en kieskeurig
  • Meisie sê “Johanna Margaretha” is ‘n mooi naam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Subaspekte onder Konstabel: Noem eienskappe te doene met sy OPTREDE:

A

Oortuigende optrede: niemand dink hy bedrieg hulle met sy beskrywing van die hond nie

Hy is ‘n uitstekende toneelspeler
- As Miem hom die huis wil verbied, dink hy aan die naderende onheil
“Sonder my stok is ek verlore” - vrouens bejammer hom

Moontlike skoonseun?
- bluf Miem sodat sy nie besef hy reël ‘n ontmoeting met Meisie nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Subaspekte onder die konstabel: Noem eienskappe te doene met sy rol in die stuk en tussen die vroue:

A

Beskermer: Boesem vertroue by die vrouens in tsv

  • wit kierie
  • donkerbril

Biegvader agv sy Sjarme en manipulasie

  • Meisie vertel van die moeilike lewe & sirkusbesoek
  • Gertie word sy sensuele tant Hannie
  • Miem vertel sy mis Gabriël

Redder:

  • Miem dink aan hom as ‘n man vir Meisie
  • Gabriël sal afkom vir die troue
  • Gertie sien hom in romantiese lig
  • Meisie sien hom as vriend, wat haar uit haar belemmerde lewe kan kry
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Subaspekte onder die konstabel: As towenaar-nar en omkeerbaarheid:

A

Die towenaar-nar oorrompel Meisie met ‘n sjarmante handgebaar

Die konstabel/nar se persoonlikheid is so omkeerbaar as sy baadjie
Die onderskeid tussen goed en sleg vervaag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly