Working Of Solar Panels Flashcards

1
Q

Die hele beginsel berus op n enkele natuurverskynsel?

A

Jip, fie photovoltaic effect. Wanneer lig inval op die materiaal, kan dit n elektron uit sy orbitaal stamp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die twee hoof tipe son panele wat jy kry?

A

Monocrystalline and Polycrystalline

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is n semi-conductor?

A

Dit is n materiaal, wat elektrisiteit gelei net onder baie spesifieke omstandighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Potential next big thing met solar?

A

Is om n perovskite te gebruik. Basies alles wat dieselfde kristalstruktuur het as calciumtitanium oksied (CaTiO3)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

So jy vat n semi conductor soos silikon, dan word dit gedope met twee verskillende stowwe, watter stowwe word gebruik vir wat?

A

So boor word gebruik om die P tipe te vorm, en fosfor die n tipe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

N belangrike gedeelte can enige sel.om seker te maak dat hy die lig absorbeer?

A

Net n gewone anti-reflective coating

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Lig is nie mono-chromaties nie. So dit bestaan uit verskillende golwe, met verdkillende energie vlakke. Hoekom is dit baie belangrik

A

Want, jy het n seker hoeveelheid energie nodig om daardie spesifieke elektron uit sy orbitaal te haal. Meer energie help nie, te min haal hom nie uit nie. So verskillende materiale, se energie vlakke verskil. So die beste is om n multi-junction cell te he, met verskillende lae, om seker te maak alle lig word optimaal gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is tan die rekord vir energy efficiency vir n multi-junction cell?

A

39.5%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom neem n PV cell se efficiency af met tyd?

A

Die boor het onsuiwerhede by, wat oor die lang termyn bind met die boor. Hulle begin nou Gallium gebruik om die probleem te oorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Met n multi-junction cell, hoe werk die stacking van die materiaal tipies?

A

Die materiaal met die hoogste band gap kom bo, hoe energie wat daar geabsorbeer, laer energie word deurgelaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die totale energie in lig?

A

Ongeveer 1kW per vierkante meter (waarvan ons dan omtrent 40% max kan gebruik)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

How does a diode work, of wat doen n diode altans?

A

Gelei elektrisiteit slegs in een rigting. So word tupies gebruik om AC om te skakel in DC

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom kan ons net nie n sel gebruik, of materiaal, met n baie lae band gap nie, sodat alle energie absorbeer word?

A

Want dan vorm jy nie n sterk elektriese veld nie, en j het n potensiaal verskil nodig om seker te maak die elektrone vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly