General Flashcards
Renminbi
Wat is die rand waarde van 1RMB
1 Renminbi = 1 Yuan. China’s currency. 1Y = R2.39
CIF
Cost, Insurance and Freight
CIF only applies to waterway transport
The seller covers these costs while the material is in transit. Also if there are additional duties, rerouting etc.
Once in the destination port, buyer start becoming liable, for offloading, import duties etc.
Cost transfer is different than risk transfer. When the material is loaded, risk transfer takes place. If there is damage, the buyer claims from the insurance of the seller
What is the current record for Boshoek Furnace 2?
The old record was 359 tonnes/day, the new record is now 361 tonnes/day.
Total volume 10,816 tonnes at an availability of 98.3% - wat nie so goed is nie….
What is the difference between expansionary and sustaining capital
Not sure - it doesn’t seem that we are logging capital under expansionary. Sustaining is basically non-shutdown capitals, like BM automation, pouring new concrete etc.
What falls under replacement capital? (Hoe word dit by die smelters opgebreek?)
That is everything associated with shutdowns. They break it up into each area, so there will be FP annual shutdown, Furnaces annual shutdown etc.
Besides for the area split on the replacement capital, there is also an initial split?
Yes, Agglomeration is seperate from the Furnaces
There are also other capital items (besides for sustaining and replacement)?
Yes, you also get:
HSEC items
TSF items
Development, Innovation and Technology
Kode vir Alarm
0810
Nuwe Name
Dalene
Dalene
Chantelle
Gambo
Mel (ligte een)
Tom
Lebo
Annemarie
Marlize
Snoepie
Wie is Prince
Dis die outjie wat saam met Jessy werk by HSEC
Wat is démarrage
The detentionnof a ship by the freighter beyond the time allowed for loading, unloading or sailing
PSV report
Lyk soos n gekonsolideerde verslag wat eenkeer n maand uitgaan na Baar toe
Amanda se “kleindogter” en “klrin seun”
So dit is een van die ouer sussies se dogter, Isabel se kinders. Mia Louise en Gideon. Die pa is die Christiaan outjie, wat ook by finansies werk.
Wie is Wikus
Ook familie van Amanda, dit is hy wat gaan swot het vir n veearts, nog nie getroud nie, nie seker waar pas hy in nie
Lynette van Amanda (andr naam)
Ander naam is Nina
Forecast tonne in 2023 vir Boshoek.
F2 is 335t/dag en F3 is 340t/dag
Boshoek, forecast pellet produksie by Motswedi
1500t/dag
Lion se forecast tonne op n oond
Basies 450t/dag
Op Lion se forecasting wys hulle 4 sinter plants? Wat is die daaglikse tonne vir een
4 Pellet Prod ja, basies 900t n dag se produksie
Eskom spokesperson
Sikontahi Mantshantsha
Kusile se eenhede se bydrae (en waar is die, plus hoeveel eenhede is daar)
800MW vir n eenheid. Dit is by Delmas (en ook naby Kendal). Daar is ses eenhede, vir n totale kapisiteit van 4800MW
Waarmee sukkel Kusile op die oomblik (wat norm mens die units spesifiek)
FGD units - flue fas desulphurisation
Expected peak demand in die winter oor die land
33 000MW
Koeberg unit 2 se bydrae
900MW
Where was the explosion, affecting power
Medupi, hydrogen explosion in Aug 2021, 720MW wat steeds can lyn af is
Die ander ops Manager by Lion
Tumiso Thatane
Hendrik Strumpfer
Langerige ou met die baard
Frans by Lion
Die HSEC Manager, en dan ook die langerige ou, met die oe
Twee by Henk
Leon and Janine
Pasta versagting temps (daar is twee standaarde basies)
55-59
68-73
Wat se vanadium ione word gebruik in n redoks vloei battery
Begin met V2+ en V5+. Die V2+ gooi n elektron af (oksidasie), en raak V3+, daardie elektron gaan dan en maak die V5+, V4+ (reduksie). Wanneer die elektron vloei, kry j dan krag van die battery.
Daar is n vloei van elektrone in n vanadium redoks vloei battery, maar ook?
Waterstof ione wat oor die membraan beweeg in die cell stack
SAST
GMT +?
= GMT + 2
SAST - South African time zone
SAST == CAT
Amanda se honde
Charlotte?
Misha en Gunter
Hoeveel kinder het Nico
3
Sy vrou is die een wat bors kanker het. Red devil chemo
IT ou by RTB en Christof se girltjie
RYNHARDT, ook Ahmed en Tshepo Rasalemo
Finance Manager by RtB
Thapelo
Moontlike manier wat chartech waarde kan toevoeg?
Deur swak kwaliteit reduktante te upgrade dalk, laer phos en swawel kry. Jy sal moet ondersoek instel
Huidige Char kontrakte met Alloys?
14,000mt vir 2022 en 20,000mt vir volgende jaar.
Proses eenhede by Chartech word wat genoem?
`n Retort Furnace
Hoeveel char maak jy met omtrent 10,000mt coal
So jou omskakeling is omtrent 50%. So met 10,000mt kole maak jy 5,000mt char
Hoeveel Incoterms is daar in totaal?
Daar is elf in totaal
Die ses tipe Incoterm kontrakte wat die meeste gebruik word?
EXW
FOB
CFR
CIF
DAP
DDP
Wat is die EXW kondisies? (Waar eindig die verkoper se verantwoordelikheid?)
So dit staan vir Ex-works
Dit is die eenvoudigste kontrakte vanaf die verkoper se perspektief
Die koper moet alles by die verkoper gaan haal. Sodra alles op die trok is, is al die verantwoordelikheid die koper s’n
Dit sluit in alle transport, versekering ens.
Waarvoor staan “Incoterms” en wanneer en deur wie is dit opgestel?
Dit staan vir International Commerce Terms
Dit is in 1936 opgestel deur die ICC (International Chamber of Commerce)
Waarvoor staan FOB?
Free on Board
Met CIF, wanneer betaal die koper? (Wie sal bv demarrage betaal?)
Sodra die skip by die destination hawe aankom, betaal die koper en dan moet die verkoper die dokumentasie oorhandig. Die koper is dan verantwoordelik vir alle ander kostes, soos demarrage
So hoe werk `n FOB kontrak
Met `n FOB kontrak, is die supplier vetantwoordelik om die goedere op die boot te kry. So hulle betaal alle in land logistiek, versekering ens. Maar sodra die goedere op die boot is, raak dit die koper se verantwoordelik. Die koper moet dan reel vir die transport, versekering ens.
In terme van CIF en FOB, wat doen internasional traders tipies?
Hulle koop onder n FOB kontrak en verkoop onder
n CIF kontrak. Hulle maak dan hulle geld aan die CIF kant, waar hulle die prys kan laai
Waarvoor staan CFR?
Cost and Freight
Hoe werk CFR terms (en hoe verskil dit van CIF)
Bietjie meer deurmekaar
So die seller betaal vir al die freight. Aan hulle kant en ook tot by die destination port
Die seller hoef egter geen versekering te betaal nie (dit sou dan CIF gewees het)
Die oordrag van risiko vind plaas sodra die skip gelaai is, dan moet die koper reel vir versekering
Waarvoor staan DAP
Delivered at Place
Hoe werk DAP terme (so daar is n paar tegniese punte, versekering? Wie betaal invoer belasting, eaar is die oordrag van verantwoordelikheid)
Delivered at Place
Geen vereiste om versekring uit te neem nie
Die koper betaal net invoer belasting
Die verkoper betaal al die freight, tot by die deur van die koper
Die koper is verantwoordelik om af te laai
Waarvoor staan DDP onder die Incoterms?
Delivered Duty Paid
Hoe werk DDP terme? (Weereens rondom die versekering?)
So dit is basies dieselfde as DAP, die enigste verskil is dat die verkoper ook al die import duties en belasting betaal
Belangrik, dieselfde as met DAP, daar is geen vereiste op die verkoper om versekering uit te neem nie
Wie besit Umsimbithi
Umsimbithi is `n JV tussen Lithemba Wonderfontein Coal (50%) en Umcebo Mining (50%).
So jy ken dit ook as Wonderfontein
Hoe groot is Umsimbithi/Wonderfontein se processing plant?
Hulle kan so 10,000mt `n dag doen
Wonderfontein se allokasie by Richardsbaai se Coal terminal?
500,000kt `n jaar
Waar is Wonderfontein
Nog oos van Witbank, naby Carolina
Hoeveel retorts is by AFC?
Tien
In terme van Zimbabwe se reduktante, volg hulle internasionale markte?
Nee hulle doen nie
Waarvoor staan VIU
Value in Use
Wat is `n JV en hoe werk dit
Joint Venture, kan ook bekend staan as n konsortium
Redelik informeel, hoef nie
n aparte partnership of maatskappy te stig nie
Werk saam aan `n gemeenskaplike doel en deel hulpbronne
Wie is Daniel Green, en saam wie werk hy?
Hy is die hoof van Business Development in SA vir Glencore. Hy werk saam Wesley Kennedy
Waar gaan die bande oor na `n C1 toe
So n Band 4 is tegnies
n C1
Group procurement posts
2 x GP Administrator
4 x Coordinators
Group Contracts and Reporting Coordinator
Where does this thing of 100MWs come - not needing a license (wanneer het dit verander?) En toe weer?
The Energy Regulation Act was amended via Schedule 2 in August 2021 in July 2022
Where are the first 100MW projects developed and for whom?
Both are in the Ditsobotla Local Municipality in NW, for Tronox Mineral Sands. Developed, operated and financed by Sola Group.
How much did the initial two projects cost? 100MW projects
R3.2 bil, so dit is omtrent 1,6bil vir 100MW
How long did the registration take of the first 100MW projects
73 Days
Two other major issues being reported by IPP’s in terms of getting projects online (2 goed)
Environmental Impact Assessment authorisations and budget quotes for connecting to the network
Wie is aan die hoof van die issue met die authorisations van EIA’s
Dit le byndie voet van die Forestry, Fisheries and Environmental Department, waar Barbara Creecy die minister is.
Wat het Mittal probeer doen om die strike te keer wat op die oomblik aan die gang is? (Die komit, waar, hoekom)
Hulle het n urgent versoek gerig aan die Essential Services Committee, wat verband hou met die Johannesburg se Labour Court, om die operation van Blast Furnaces en Coke batteries as n essential service te registreer, wat sou maak.dat hulle mense nie mag strike nie
By watter dienste in ons industrie, mag jy basies nie strike nie (2 hoof kategoriee)
As dit geklassifiseer is as n essential of maintenance service (wat dan verband hou met n essential service)
Van wanner af strike Muttal en hoeveel verhoging soek hulle?
Van 11 Mei af, en hulle cerlang n 10% verhoging
Wie is AMSA se CEO?
Kobus Verster
TMA (nie time weighted average, lees mooi) - voor jy nuwe tegnologie uitrol
Technology Maturity Assessment
UAT (in die konteks van technology deployment)
User Acceptance Testing
Nominal versus real
Nominal is the actual value at the time, whereas real is adjusted for with inflation (real value often more important)
Wat is die pelletiserings aanlegte se sizing spec op die pellets?
Ongeveer 80% tussen 10 en 15mm
Wat is die spec om die grind size van die filter koek?
86-88% passing 75um
68% passing 53um
60% passing 38um
Spec op die green pellet moisture van die outokumpu pellets?
9.5 - 10.5%
Wat is die spec op die koolstof inhoud van die groen pellets?
So 1.7 - 1.9%
Wat is die spec op die digtheid van die slurry vanaf die BM na die slurry mixing tank?
SG van 2.3
Norm al die P plants op?
P110 - BHK
P120 - Lion
P130 - Lydenburg
P140 - RTB
P150 - WKP
Pellet size by Outokumpu, waarvoor mik ons?
Omtrent 80% tussen 10 en 15mm
Wat is die specs op die grind size by Bokamoso
86% tot 88% min 75micron
68% min 53micron
60% min 38micron
Bokamoso spec op green pellet moisture
9.5 tot 10.5%
Carbon content van die groen pellets
1.7 - 1.9%
Slurry SG spec na die meule
Sit op so 2.3
Hoe keer Eskom load shedding? Hoeveel is beskikbaar?
Deur van pumped storage en OCGTs gebruik te maak. Pumped storage is omtrent 2.7GW en OCGTs is omtrent 3GW
Hoeveel hernubare krag was aanlyn teen die einde van 2021?
Omtrent 3GW se wind en 2.2GW se sonkrag
Wat is die average capacity factor van renewables?
In die omgewing van 32%
Wat is die EAF en wat is dit vir Eskom min of meer?
Electricity Availability Factor - dit is omtrent 56% maar verswak elke jaar
Waarvoor staan ILS (itv elektrisiteit)
Interruptible Load Shed
Hoeveel krag het RSA in 2021 gebruik
Omtrent 230TWh
Waarvoor staan RMIPPPP
Risk mitigation independent power producer programme
Het Eskom n program om battery storage aanlyn te kry?
Ja - die sogenaamde Eskom Distributed Energy Storage Project (funded by the World Bank)
Wat se krag word verwag vanaf kusile vir die volgende tyd?
2022, 2023 en 2024 word daar verwag dat elke jaar 720MW aanlyn gebring gaan word
Waar ervaar Eskom grid bottlenecks?
North Cape, Western Cape, Eastern Cape en die Hydra cluster?
Het Eskom n plan met die transmission infrastructure?
Ja, hulle sogenaamde Eskom Transmission Development plan
Wanneer is BHK opgestart?
In 2002
Hoe groot is die boshoek oonde itv MW?
54MW oonde (18MW transformers)
Wanneer het Lion se A en B oond opgestart?
2006
Wanneer het Lion se C en D oonde opgestart?
2014
Lion se A en B oond se transformers?
Is 63MVA (21MVA transformers)
Lion se C en D oond se transformers?
75MVA (25MVA per transformer)
Wanneer is Lydenburg se A en B oonde inwerking gestel?
In 1977
Hoeveel MVA is Lydenburg se A en B oonde?
32.5MVA
Behalwe vir A en B oonde by Lydenburg, hoe lyk die ander twee oonde?
Die een was ook gevaoer vanaf die klins, die ander was net n gewone semi-closed. Beide van hulle was in die omgewing van 42MW
Tussen Wonderkop, Lydenburg en Lion, wie het die rail siding?
Dit is net Lion wat nie het nie. Nie seker oor Boshoek
Wat is die huidige krag pryse min of meer?
Lion is die goedkoopste teen 1.3R/kWh, al die ander in die orde van R1.40/kWh
Hoe werk ons erts kostes, en wanneer het dit in werking getree?
Market price less 5%
Van 2020 af
Wat is tans die veranderlike koste (veral die labour) op char produksie
In die omgewing van R300/mt.
Wat is covariance?
Covariance is calculated between two variables and is used to measure how the two variables vary together
As ek praat van n covariance matrix, wat se tipiese kenmerke word verwag
Eerstens, dit is n viekantige matriks, die diagonaal wys die variansie van elke verandelike, en die nie-diagonale waardes is die variansie tussen die datasets. Die matriks is ook simmetries om die diagonaal
Hoe werk n mens die variasie van n sekere populasie uit?
Var(x) = (som van (xi-gem van pop)^2)/(n)
So met die variansie en ko-variansie onderskei hulle tussen die sample en die populasie. Hoe werk dit met die deel, hoe vergoed hulle vir die addisionele onsekerheid?
Met die populasie deel mens met n, vir n sample deel mens met n-1, so maw deel met n kleiner waarde, wat die grootte van die variansie/ko-variansie optel
Formule vir co-variance?
Cov(x,y) = (som van (xi-gem van x)(yi - gem van y))/(n)
If you have three data sets, x,y and Z, how would you calculate the covariance matrix?
[Var(x) cov(x,y) cov(x,z)
Cov(y,x) var(y) cov(y,z)
Cov(z,x) cov(z,y) var(z)]
Waarvoor staan eigen in eigenvector?
Eigen beteken self
Op die instantaneous shedding, hoe werk ons vergoed?
Op die totale MW wat ons beskikbaar maak teen R27.05/MW
Op die instantaneous, se bv jy maak 80MW beskikbaar vir instantaneous load reduction, hoe sal die berekenung lyk per dag
Dws peak: 6 x 80 = 480
Off-peak: 11 x 80 = 880
1360 x 27.5 = R37,400 vergoeding vir die dag
Hoe werk ons vergoeding op die supplemental load shedding (so dit is op die beplande hoed)
Eskom request bv 30MW. Vir twee ure is dan 60MWh wat hulle soek. Daar is n cap can 120% op performance, so jy word net vergoed tot op 72MWh per dag - geld wat ons dan terugkry is R118,440 vir die dag
Tipies, waarvoor kry jy meer terug, die supplemental of instantaneous shedding?
In WKP se laaste geval, op die supplemental. Totaal wat net WKP teruggekry het is R3mil
In terme van neurale netwerke - hoe lyk die berekeninge rondom n enkele neuron?
So jy het x hoeveelheid inputs. Elkeen van daardie inputs word gemaal met n gewig, wat uniek is aan n input. Daai goed word gemaal met mekaar, en dit word dan gesommeer. Dan, word daar n bias bygetel. Hierdie groot som, voer dan in n aktiveringsfunksie in, en wat dan n output gee
In terme van phos tot chroomoksied, hoe lyk die situasie met metgraad en UG2?
UG2: Cr2O3 is ongeveer 41.9% met n phos van 0.003%
Metgrade: Cr2O3 is ongeveer 44.9% met n phos van 0.016%
So op n per chroomoksied basis is daar vyf keer meer phos in die metgraad
Kan jy drie deeplearning libraries noem?
Tensorflow
Keras
PyTorch
In terme van die bias in n neurale netwerk, is dit per neuron, of per layer?
Dit is per layer
Eerstens, wat is magnetite? En as jy dit verwerk, wat sal jou hoof produkte wees?
Magnetite is Ystererts
Wanneer jy dit verwerk kry jy hoe kwaliteit yster, saam met vanadium en titanium in die slak
Op die instantaneous trips, daar mag volgens die kontrak net n seker hoeveelheid wees in n jaar. Hoeveel is dit vir RTB?
200 in die jaar
Stupid fout wat jy gemaak het met Feb se dae
Daar is net 28, en 29 in n skrikkeljaar
Wat is die markwting outjie in Japan se naam?
Banri Oniki
By LCR/Premus, wat is een van die hoof goed wat ingedagte geneem moet word wanneer antrasiet keuses geneem word?
Die hoeveelheid volatiles blykbaar, as dit te geel is, maak.dit dat die pellets pop in die kiln en self op die grate
Wat is die phos van normale pellets min of meer?
0.004%
Op die MES batches, rou materiale, hoe wer die consumption versus receiving?
Werk met n twee batch stelse. Op die een batch receive jy, as jy klaar is, begin jy van hom consume. Jy receive en consume nie op dieselfde batch nie
Daar is veronderstel om maandeliks stock adjustments gedoen te word. Sylvia het n report daarvan. Wie doen dit nie?
Lion, hulle het dit baie lanklaas gedoen
Wat is die P10 assets?
Dit is al die stoorplekke by die hawe ens.
Die suidekant van Lydenburg smelter is gekoop in?
2007 - daar moet egter nog hersonering plaasvind van dorp na industrial
By Lydenburg smelter, is die zoning reg aan die noorde
Nee, dit was jog vir farming. Dit moet verander word na industrial blykbaar
Hoe werk die grasie periode vir materiaal op die hawe
Daar is n dertig dae grasie periode, daarna begin jy n storingsfooi dra, wat deur Conan hulle betaal word
Wat is die draught van n boot?
Vertikale distansie van die bokamt van die water, tot die onderkant van die hull. So basies hoe diep die boot in die water in is.
Berth in n hawe? (En deur wie word dit gemanage?)
Spesifieke term wat gebruik wors om te beskryf waar presies in die hawe die skip moet anker gooi. Dit word gemanage deur die porr authority of die harbourmaster
Op n $ per tonne basis, wat kos dit om die materiaal op die boot te laai in die hawe?
Ongeveer $3/tonne
Wanneer lumpy metaal gecrush word na n 10-120mm, hoeveel lumpy bly oor, en joeveel fines word gegenerate?
So jy gaan sit met omtrent 80% se lump, en die res gaan fines wees.
Wat is die Ash Fusion Temperature van n reduktant?
Dit is die temperatuur waar die as in daardie spesifieke reduktant, n liquid sal vorm
Wie maak die SARM standaarde?
Mintek
Watter SARM standaard word gebruik vir FeCr
Dit was die SARM144 standaard
Wat is die R/tonne op die bonusse?
R307.83
Hoe werk die berekening van die bonus wat uitbetaal?
Eerstens, kry net geld as dit gelyk, of bo die forecast is
Werk met gem tonne
Gebasseer op design en forecast. Verskil is belangrik.
So vir eerste 50% van die verskil kry jy 10% (van daardie R307)
Tweede helfte 25%.
En dan 100% vir elke ton bo die forecast
Watse metaal karbiede vorm eintlik in ons proses?
Cr7C3
Fe7C3
Wat is Bond se grinding theory
As Wi bekend is (dit is die werksindeks van n materiaal), dan is die werk nodig om te grind = Wi[(10/sqrt(P80))-(10/sqrt(F80))]
In Bond se Grinding theory, wat kan mens gebruik vir die werksindeks van chroom erts?
14.9kWh/t
Wat is die F80 van chroomerts min of meer
150micron
As ek weet hoeveel werk nodig is om n verskeidenheid van materiale te geind, hoekom sal die gemengde stroom minder energie nodig he as die som van die individuele komponente?
Word toegeskryf aan die pakking wat verhoog, vanwee verskillende partikel groottes, wat dan die energie afneem
Wat is harder, kooks of erts?
Die kooks, so kooks (nie antrasiet) sal actually ook die materiaal grind
Wat is die vier kragte wat pelletisering veroorsaak, en watter is die mees prominent?
Van der waals , elektrostatiese, inerfacial tension en kapillere suikragte - laasgenoemde is die belangrikste
Wat is HR coke se CRI en CSR?
CRI - 45 tot 55
CSR 25 to 40
Wat is BF coke se CRI en CSR
CRI - 25 tot 45
CSR - 45 tot 65
Def van AMF
(Al2O3 + MgO)/(sum of all slag oxides)
Def van BL
Som van aiNi - vir ai is daar konstantes dink ek en dan is dit die molere fraksies?
Wat is die algemeenste manier om lae koolstof ferrochroom te maak?
Met - metallothermic reduction
So die beginsel is dat enigiets wat laer op die ellingham diagram le (soos si) ook as n reduksiemiddel gebruik kan word. So wanneer jy n hoe konsentrasie silikon in die proses sit, sal daardie silikon die suurstof steel by die Cr en Fe
N aantal metale kan teoreties gebruik word vir die metallothermic reduction van Cr2O3, maar slegs 2 word ekonomies aangewend?
Jip, aluminium en silikon
As jy FeSiCr het, via watter twee prosesse kan die lae koolstof ferrochroom geproduseer word?( Watter een is die meeste in gebruik en as wat staan dit bekend)
Twee metodes:
- mixing method
- furnace method
Mixing method is die mees algemeen in gebruik - staan bekend as die Perrin Duplex proses
Verskil tussen die Perrin en Duplex proses
Perrin - liquid FeSiCr word gebruik, saam die molten ore en lime melt
Duples gebruik hulle solid FeSiCr
Hoekom is LC-FeCr geassosieer met baie hoe wear rates?
Temperature - die Si (wat meer as 40% is in die FeSiCr) oksideer (terwyl Cr2O3 reduseer) - die netto effek is eksotermies
In basiese beginsels, hoe verskil die furnace metode van die mixing methods? (In die vervaardiging van lae koolstof ferrochroom)
In die furnace method, word die FeSiCr gecharge as n rou materiaal in die oond waar die chroom erts melt is. So al daardie energie kan beter benut word om weer meer ferrochroom erts te smelt
Wat is soos die mees basiese definisie van Gibbs free energy (hierdie is belangrik - daar is ook twee goed wat konstant bly?)
Basies n termodinamiese potentiaal, wat gebruik kan word om te bereken hoeveel werk gedoen kan word (hitte uitgeruil word) deur n geslote sisteem by konstante temperatuur en druk
Wat is die SI eenheid van Gibbs free energy
Joule, maar jy sal eerder werk met kJ/mol om dit verwant te maak aan die materiaal wat reageer
Lewer kommentaar oor die gibbs energie en die verandering wanneer ons beweeg na ewewig
By ewewig is die gibbs free energy by n minimum. Die verandering in Gibbs energie met tyd, moet dus negatief wees vir n proses om spontaan te wees
In basiese beginsels, wat is die eerste termodinamiese wet (skry dit uit as n formule)
Conservation of energy - energy cannot be created or destroyed
dU = Q - W
In basiese terme, wat is die tweede termodinamiese wet? (Belangrik, j bly hierdie een vergeet)
Enige spontane proses sal lei tot n toename in die entropie van die heelal
Wat as dG>0, kan die reaksie spontaan plaasvind
Nee - energie moet dan bygesit word vir die proses om plaas te hind
G(p,T) =
Weet nie lekker waar mens hierdie formule sal gebruik nie, maar sink aan die vergelyking van entalpie
U + pV - TS = H - TS
Sit dG op die Y as en T op die X-as, kan j die kenmerkende grafieke teken vir n endotermiese en eksotermiese reaksie? Geval van endotermiese reaksie, wat se dS negatief is?
Kyk asof jy kan teken, vir die voorbeeld - daardie reaksie dal nooit plaasvind nie
Wie het eerste die konsep can entropie begin bespreek?
Dit was in 1850, deur die skotse wetenskaplike Macquorn Rankine, en hy het gepraat van hitte potensiaal
Nominal versus Real
So onthou maar net Real is waar inflasie afgetrek word.
Nominaal is die actual rand terme
Creditors
Dit is partye waar ons geld geleen het, en ons skuld hulle nou. Des hulle het krediet verskaf
Wanneer is n kapitale projek nie meer minor nie, en wanneer moet dit via die Investment Committee bestuur word (en watse standaard geld dan)
$20mil , enigiets boontoe geld die Group Project Management Standard
Wie is die eerste persoon wat begin praat het van die 4th IR
Schwab by die 2016 World Economic Forum
Oor die hele wereld, hoeveel mense het werk, en watter persentasie daarvan is informeel?
3.3B mense wat werk, waarvan 2B informeel is. So alhoewel die mense werk het, lewe hulle steeds in armoede
Wat is die totale COP , gem, in rand terme
Ongeveer R14,000t
In rand terme, wat kos outokumpu pellets per 1t metaal geproduseer. En by Lion?
Ongeveer so R4000/t.
R6,400/t
Hoe verglyk die reduktant kostes, totaal per ton metaal? Gaan seker maak of die reg is?
So by die normale oonde R2,300/mt en by Lion so R1,500/mt. Lion is so laag, want premus is nie by nie
Op gem, wat kos fluxes per ton metaal
Ongeveer R100/t. Lion is meer en sit op so R125/t
Wat kos die interne transport per tone metaal geproduseer?
Wissel tussen R100- R200/mt. WKP is een van die duurstes, en boshoek en Lion is redelik goedkoop
Van daardie ongeveer R14,000/mt koste op die COP, hoeveel is toe te akryf aan vaste kostes?
Ongeveer so R2,000, bietjie meer
Sonop die COP, is daar interne transport, maar ook die ad-hoc rekeninge. Die internal le onder operating kostes, maar die ad hiv le onder vaste kostes vir een of ander rede. Wat werk die ad hoc uit?
So hy WKP en RTB ongeveer R100/mt. En dan by Lion en Boshoek R25 en minder
Waarvoor staan OPC (konteks - databasisse ens)
Open Platform Communucations - protocols waarmee die PLC bv kommunikeer met SCADA, OMS ens.
In terme van kultuur, wat is waarskynlik die belangrikste aspekte in die milieu waarin ons nou is?
Twee goed, ons moet data driven wees en experimental
As j aan n organisasie dink, wat is die drie belangrike hulpbronne wat daar moet wees vir AI implementering?
- Die mense (wat AI sisteme kan ontwikkel en deploy, mense wat use cases kan identifiseer, mense wat die sisteme kan onderhou en gebruik)
- IT hulpbronne (data, AI spesifieke goed, soos die engines, en dan infrastruktuur)
- Ontasbare hulpbronne (maatskappy kultuur is die hoof ding)
Ek dink ek het al die vraag, maar wat is belangrik om te onthou wanneer dit kom by AI en toepaslikheid?
Dat dit jie n haelgeweer is nie, ook nie n magic bullet nie…spesifieke probleme verlang spesifieke oplossings
AI oplossings kan net werk waar?
Daar n definitiewe value proposition is. To do it for the sake of doing it does not add value
Drie goed, wat jy tipies sal vergeet met AI implementation
- Om n diverse span saam te stel. Al die stakeholders moet daar wees
- Om die ouens wat daarmee gaan werk van die begin af betrokke te he
- Daar moet van die begin af duidelikheid wees hoekom dit aangepak word, as die ouens dink hulle werke is in gedrang, gaan daar nie inkoop wees nie
Op TSF’s, hoe hoog is ons benches, en hoe step ons
Benches is 4-5m
Step: 1v:3h
Waarvoor staan EOR (en nee, nie extent of reaction)
Engineer of Record - ou wat verantwoordelik is vir die ontwerp in konstruksie van n TSF veral
Wat beteken hot rolling?
Dit is waar jy daardie twee dromme het en die staal hardloop tussendeur. Vorm die regte diktes EN dit lyk asof dit die kristalrangskikking ook hierjie verander
Waarvoor staan PDI in safety (wanneer raak n LTI n PDI?)
Permanent disabling injury (LTI pf RWI wat meer as 180 dae se recovery nodig het)
Wat is n Piezometer
Meet water druk in die grond. Hoe hoer die druk is, hoe hoer sal dit opstoot in n buis en druk teen n diafragma, wat n spring ontspan, wat dan n lesing genereer
Wat is thermistor strings?
Basies soos n lang kabel met n aantal nodes. Gee die temperatuur profiel as n funksie van diepte
In place inclinometer
Meet hoe die hoek van iets verander. So n paar dal geinstalleer word, en kan dan beweging aandyi in die x en y vlakke
By Eskom - n generator kan nie net op die netwerk gekoppel wors nie. Wat moet eers gebeur?
Synchronization- die nuwe bron word eers voorberei, sodat dit dieselfde voltage het, frekwensie, phase angle, phase sequence ens.
Im basiese beginsels, hoe werk n spiral
Slurry word gevoer. Die deeltjies wat n lae digtheid het, word maklik meegesleur deur die water, so daar die deeltjies beweeg na die kant, swaarder deeltjies konsentreer in die middel
Watter twee basiese verwistes is daar om n spiral te gebruik?
Slurry met omtrent 20-40% solids
Die digtheid verskil tussen tails en product moet meer as 1.0 wees
Titanium-FE oksied erts
Ilmenite
Titanium oksied erts
Rutiel - ilmenite bly belangriker vir industrie
Wat is EPC contracts?
Dit staan vir Engineering, Procurement and Construction - so basies die scope wat hulle werk behels. Dit staan ook bekend as Turn-key projekte
Wat is PIA pay terms?
Pay in advance
Gewoonlik in die omgewing van 50%. Dit is maar net om die verkoper te beskerm teen non-payment maar ook om out of pocket expenses the cover
Wat is COD payment terms
Cash on Delivery. As j lewer moet die ou net daar betaal daarvoor
Wat beteken die volgenee payment terms: net 7,10 etc. Wat van 2/10 Net 30
Net 7 - totale bedrag moet vereffen word binne 7dae
Net 30, betaalbaar binne 30 dae, as die bedrag vereffen word binne 10, os daar n 2% discount
Wat is shuttle rates
Dit is die rates wat jy betaal as die trok ry om iets te gaan en terugkom. Maw, hy ry daarheen met n lee bak
Op die overhead cranes is daar twee baie belangrike checks?
- Two-yearly structural audit
- Tearly load testing
Op die swedish sterling masjiene:
1. Elke engine se opwekkings vermoe?
2. Rangskikking
3. Gasvloei
4. Energie inhoud van afgas
5. Energy efficiency
- 30kW
- 400kW power block
- 760Nm3/hr
- 9.05MJ/Nm3
- 20%
Met dringende werk op die aanleg volg die ouens basies twee roetes?
Breakdown roete - kry j n 300 order wat vinniger is om te approve
OF, volg steeds die normale proses, maar kry n deviasie
N PEC approval gaan deur as?
N deviasue op ons orders
Op ons netwerke, waar sit die historians?
Sit aan die IT kan, nie direk gekoppel aan die PLCs
Kan j een sample gebruik vir n sieve en chemical analysis?
Nee, jy moet apart daarvoor sample
Wat is die slag spec op LXF?
2.5%
As jy slak wil verkoop is daar twee roetes?
Jip, twee verskillende kontrak tipes - een kontrak is vir die groot ouens, en daar is ook n kleiner kontrak vir kleiner ouens
Wat is die regte naam vir goed soos PPE? Itv die tipe stock wat dit is?
Vendor controlled stock
Internal finance auditor
Stefan de Villiers
Oukie by F56 wat nou by Dispatch is
Taele
Flotation costs
Costs incurred by a publicly traded company when new securities are issues
Hyson cells
Daai mesh, waarin jy cast, veral met damme, slope stabilisation ook?