ANOVA Flashcards
So n ANOVA ananlise is watter statistiese toets op steriods?
t-toets
So waar ons n t-toets kan gebruik om twee groepe te vergelyk, word n ANOVA gebruik waar ons drie of meer groepe wil vergelyk
Wat is die hiof beginsel van die ANOVA toets, of wat doen ons?
Ons vergelyk die variasie in die afhaklike veranderlike BINNE die individuele groepe, met die variasie wat ons waarneem TUSSEN die groepe. As die variasie tussen die groepe»_space; as die variasie binne die groepe, weet ons die groepe is uniek, en so ook die waardes van die onafhanklike veranderlikes gevorm.
Wat is die maklikste om n ANOVA uit te voer?
In Excel, select die data, en dan Data - Data Analysis. Select dan die ANOVA.
En basies dan as F > Fcrit, reject ons die null hypothesis (en dit is gewoonlik dat die groepe nie van mekaar verskil nie). So as F groter is, weet ons die groepe het n invloed op die afhanklike veranderlike, en dit is nie net kans dat ons dit sien nie