007 - Showa Denko Flashcards
Wat is Van der Waals kragte?
Nie kovalent of ionies, so veroorsaak nie n chemise binding nie. Dit is net die interaksie tussen die elektronwolke van naburige atome en molekules. So dit is n redelike swak band en raak baie vinniger swakker oor afstand
Wat is interfacial tension? En in watter SI eenhede word dit gemeet?
Surface tension is the tendency of a liquid surface at rest to shrink into the minimum surface arra possible - mN/m
Wanneer die persentasie reduktant (hulle praat spesifiek van kooks) vermeerder word by pelletisering raak die makliker of moeiliker om te bind? (2 redes daarvoor)
Moeiliker - vanwee die kristalstruktuur, dit is meer kubies. Dit het ook swakker interfacial characteristics met water
Wat is “wetting” en hoe word dit gemeet?
So wanneer jy n solid en n liquid het, is daar n solid-liquid interface wat vorm. Na aanleiding van die kragte, bepaal dit die interface. Dit gaan grpaard met n verandering in energie, wat bekend staan as die heat of immersion, wat dan ook n aanduiding is van die wetting
Is chroom erts, of fyn kooks se heat og immersion hoer?
Chroom sn is, wat gepaard gaan met die beter wetting
Tipies, wat gebeur as jou bentoniet te hoog is?
So volgens Showa Denko, by 4% en op sal dit pop
By die grate, wat is die temperature in die drie kamers?
No 1 drying temp - 280C
No 2 drying chamber - 300-320C
Pre-heating chamber 950-1000C
Wat is die onder bed temps in die grate? (Showa denko? Moet gaan seker maak oor hierdie)
Drying 1 - 90C
Drying 2 - 130C
Pre-heating - 450C
Wat is die spoed van die grate, en hoe lank spandeer die pellets in elke kompartement
0.4 - 0.6m/min
8-12min in drying 1
8-12min in drying 2
4-6min in pre-heating
Die grate verskil van SBS furnace, in terme van n trip?
So die groot gevaar is die hoer koolstof inhoud, onder die oksiderende toestande
Nou nie honder persent seker nie, bietjie onduidelik, maar in eenvoudige term, hiekom is die onwaarskynlik vir CO om Cr2O3 te reduseer, hoekom sal dit eerder met vaste koolstof wees?
So as j kyk by watter parsiele druk can suurstof die phase equilibrium van Cr/Cr2O3 is, is die baie laag. Maw daar moet omtrent geen suurstof in die stelsel wees nie. Wanneer daar feen suurstof is nie, om naby geen, sal dit ook die reaksie dryf na koolstof, en nie CO nie.
Eerstens, die chroom spinel, is redelik kompleks en bestaan op sy beurt uit n klomp aantal spinelle. Wat is die hoof groepe?
Chromite - FeO▪︎Cr2O3
Picrochromite - MgO▪︎Cr2O3
Alumina spinel - MgO▪︎Al2O3
Magnetite - FeO▪︎Fe2O3
Wat is die gangue material in die chroom erts
Magnesia silikaat, talc, chlorite en karbonate
By die pre-reduced pellets, vorm n oksied laag. Wat is die twee meganismes, watter een is die waarskynlikste en hoe gebeur dit
- Verbranding van koolstof of oksidasie van metale
- Verbranding van koolstof word gesien as die hoof meganisme
- Shell form, i.e. starting from the outer layers and going in
In die kiln, hoekom kan mens nie net die pellets aanhou kleiner maak om die reaksietempo op te stoot nie
Gaan ook oor die lengte van die kiln, help nie jy reduseer alles in die eerste helfte, en dan gebeur daar niks verder nie