Communicating with PUs Flashcards
1
Q
Wat is in scope en wat is uit?
A
Basies as dit nuwe besprekings is, met enige entiteit, wat op n manier die besigheid kan beinvloed moet dit rapporteer word. So lisensies wat lank vat om uitgereik te word, as hulle n audit wil kom doen, interaksies met loval government ens. Uit scope uit is alles wat as deel kan beskou wird as normale bedryf, en binne die raamwerk van bestaande ooreenkomste
2
Q
Wat is die reels as jy met PUs deal in scope van die prosedure
A
- Probeer altyd iemand by he. As niemand mag by wees nie, kry verkieslik eers toestemming
- Recording. So rapporteer aan compliance al die details, wie waar wanneer waarom, besluite geneem (compliance laai dit namens ons op CGR - group conpliance manager system)
- As daar n onbehoorlike versoek gerrig is deur die PU moet jy dit dadelik rapporteer
- Alle comms moet gehou word, so doen dit eerder deur Outlook en Teams