General Finance Flashcards

1
Q

Wat is die FCF?

A

Dit is die free cash flow. So jy kyk wat is jou netto profyt na belasting, dan trek jy daarvan af addisionele kontant wat nodig is om operations te maintain en vir kapitaal beleggings

FCF = OCB - I

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is dit nodi vir iets soos depreciation?

A

Hierdie bates is daar, so as al die kostes deur die boeke vloei op een slag, is dit nie goed nie. Daarom word die totaal stuk stuk laat vloei as n expense, soos die masjien gebruik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lyk die joernaal inskrywings wanneer daar n bate gekoop word

A

Daar is n seker asset account wat gedebit gaan word, en cash gaan gecredit word (of accounts payable). Dit gaan nie na n inkomste of uitgawes rekening, so reflekteer nooit op die income statement nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aan die einde van n accounting period, hie lyk die inskrywings wat gepaard gaan met depreciation?

A

So alle bates wat nie ten volle ge-depreciate is nie: die depresiasie hoeveelh3id gaan le as n krediet op die depreciation expense (wat vloei na die income statement) en n debiet op die accumulated depreciation (wat rapporteer word op die balansstaat)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die mees algemeenste depreciation metode?

A

Straight line oor die usefull life, tot die salvage value

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dit is bietjie n snaakse geval, en ek weet nie waarvoor FOR staan nie, maar watse kostes moet in betekening gebring word om vanaf die base revenue te kom, tot waar ons produseer

A

So jy het die base revenue
Dan kom af die discounts (if any, soos n volume discount)
Dan k af die FOB koste (maw transport ens om op die boot te kry)
Dan kom af die shipping kostes ens by (FOB to deliver)
Dan kom die sales commision af van BAAR
Wat jy oor het is waaronder j moet operate om een tot se metaal op die treintrok te kry (wat ingesluit is in ons COP)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly