Feasibility of producing pig iron from Rhovan discard material Flashcards
Perovskite
CaTiO3
Ilmenite
FeTiO3
Hematite and Wustite?
Fe2O3 en FeO
Magnetite
Fe3O4
Magnetite se formule is Fe3O4, maar bevat eintlik?
Gelyke hoeveelhede Fe2+ en Fe3+
Wat is Titanomagnetics?
Fe(3-x)Ti(x) O4 waar x groter of gelyk is aan 0 en kleiner of gelyk aan een
Met titanomagnetics, wat is aan weerskante van die spektrum?
Magnetiet as x = 0 en ulvospinel as x = 1
Volgens hierdie artikel, hoe keer mens die persipitasie van perovskite?
Hou die CaO/SiO2 verhouding onder een. Perovskite is CaTiO3
Behalwe om CaO/SIO2 kleiner as een te hou om perovskite presisptasie te voorkom, wat is ook belangrik?
Blykbaar om MgO% onder 10 te hou, anders kry ons die neerslag van n MgO. Al2O3 spinel
Algemene formule van n spinel
AB2O4 waar A n valensie van 2+ het en B n valensie van 3+