006 - Preoxidation To Enhance Pre-reduction Flashcards
Hoe lyk die.tipiese split op FeCr produksie kostes?
Erts - 30%
Krag - 30%
Reduktante - 20%
Ander kostes - 20%
Die hoof meganise volgens hierdie outeurs, wat SEC sal verlaag (gaan oor daardie patent wat die ouens in SA uitgeneem het)
So volgens hulle, hoe meer pre-oksidasie plaasvind, hoe makliker is dit later vir die CO om die Cr2O3 te reduseer? Hulle stel voor om die fyn erts deur n klin te sit en te oksideer. Daardie fyn materiaal word dan gebruik as voer na die premus proses
Hoe lyk die tipiese verspreiding op die FeCr erts wanneer dit gemyn word?
10-15% sal lumpy ore wees, 8-12% sal n chips fraksie wees. Die res van die erts sal rapporteer in n kleiner as 6mm fraksie
Hoeveel smelting facilities is in RSA, en wat is die total produksie volume (2015)
Omtrent 14 (waarvan ons dan 5 besit) en totale produksie van ongeveer 5.2Mt/a
Koolstof blootstelling in die kiln? En wat van die FeO
So die koolstof in die buitenste laag sal tipies afbrand en n oksiedasir laag vorm. Die res can die koolstof reageer nie sommer nie, en bly in die kern van die pellet. In terme van die FeO, dit kan reduseer tot Fe, maar kan ook weer oksideer wanneer dit in aanraking kom met suurstof