The use of H2SO4 in the mineral sands industry as a chemical mechanism for iron removal Flashcards
1
Q
Ilmenite se samestelling
A
FeTiO3
2
Q
Aan wie behoort Namakwa sands nou?
A
Tronox
3
Q
Wat is hulle hoof produkte?
A
Zircon, Rutiel en dan smelt hulle ilmenite en vorm pig iron, asook n TiO2 slak
4
Q
Hoekom die HAL proses
A
HAL - Hot Acid Leaching
Gebruik basies n kiln by 160C
Daar is n ysteroksied laag wat vorm op die zircon en rutiel deeltjies, so dit is maar net om die af te kry
5
Q
Drie hoof aanlegte van Namakwa sands
A
Myn, Mineral Separation plant naby die myn, en dan die smelter in Saldanha