Li-ion batteries Flashcards

1
Q

Algemene ander naam vir hierdie batterye

A

NMC batteries
Nickel, Manganese en Cobalt
Dan saam die Lithium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die groot voordeel van NMC batteries?

A

Baie hoe energie digtheid, so maak dit ideaal vir EVs, power tools etc.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Twee ander voordele, behalwe vir die hoe energie digtheid?

A

Redelik goedkoop en kan beter herlaai by kouer temperature

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Drie nadele van NMC batteries?

A

Veiligheid - LFP word as veiliger beskou (LiFePO4)
Short life cycle
Excessive use of SOC, watokal dit beteken?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Kan NMC batteries recycle word?

A

Jip, hulle gebruik n hidrometallurgiese proses, en selfs biohydrometallurgy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die algemene formule van NMC batteries?

A

LiNixMnyCo(1-x-y)O2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer n battery in gebruik is, wat gebeur by die katode?

A

Katode is altyd waar katione is. So in hierdie geval vloei elektrone na die katode, en verskaf elektrone aan die katione wat migreer na die elektrode. So ons borm n neerslag onder normale kondisies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wanneer n battery gelaai word, wat gebeur by die katode?

A

Dan moet ons die bal optol teen die heuwel, en die materiaal wat gevorm het weer opbreek. Die katode verander nou na negatief. Die elektrone vloei uit die katode, en vorm weer die katione. So deur te laai, vorm ons weer elektroliet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Katione is altyd by die?

A

Katode, en die polarisation van die elektrode bepaal asof hy in gebruik is (positief), of gelaai word (negatief)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

NMC elemente, is? Waar Lithium?

A

Oorgangs elemente, waar Li in groep een is, alkali metaal. Li het 3 elektrone, so ern in die p orbitaal, waarvan hy baie graag wil ontslae raak. Wil altyd n elektron gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watse element het die hoogste sel potensiaal?

A

Li - 3.04V
F is van die swakstes by -2.8V

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

So wat is die rol van die Mn in die elektroliet

A

Stabiliseer die elektroliet, so eintlike net die nickel en cobalt wat se ladings verander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat se chemiese samestelling het n NMC532 battery?

A

Nickel 50%, Manganese 30% en Cobalt 20% met twee suurstowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly