017 - Solid State Reduction Of Chromite With CO Flashcards
In industriele pellets, watter persentasie daarvan (Fe) is in die tri-valente konfigurasie
Ongeveer 3/4 is Fe2O3
Volgens hierdie outeurs, een van die grootste goed wat reduksie tempo beinvloed?
Is die partikel groote verspreiding - hoe kleiner dit is, hoe vinniger sal die reaksies plaasvind
Volgens hierdie outeurs, die effek van bentoniet op die pellets en gevolglik ook reducibility
Pellets raak sterker, maar hulle vermoed die graad van sintering neem toe, wat difussie van CO vergemoeilik, en gevolglik neem reduksie graad en tempo af
In hierdie geval, met CO, was die verskil in graad van reduksie na 150min XXX% tussen die 85micron pellets versus die 50micron pellets
Ongeveer so 10% - so dit is redelik massief
In hierdie eksperimente, is die observasie ook gemaak dat verhoogde koolstof (i.e.kontak punte/verspreiding) n positiewe impak het op reduksie tempo.
Waar