One step forward and two steps back - An industrial perspective of chromite pre-oxidation Flashcards
Die okaidasie van die Fe in die pellets, ekso of endotermies
Eksotermies
Formula of pure Chromite
FeO.Cr2O3
Wat is n beter chemiese voorstelling van ons erts?
(Fe2+,Mg2+)[Cr3+,Al3+,Fe3+]2O4
The oxidation process in simplified chemical form:
Spinel + O2 = M2O3 (sesquioxide) + altered spinel
Beweging van die ione tussen die spinel and sesquioxide
So jy ontrek yster en vorm dan n yster ryk sesquioxide fase (Fe,Cr,Al)2O3. Die spinel wat oorbly het dan n hoer konsentrasie Mg2+ ione
So as jy na die spinel kyk wat oorbly, watter Fe atome is verwyder?
Meestal die Fe2+ ione. Die Fe3+ in oktahedriese posisies bly
Proximate analysis
Includes moisture, volatiles, ash and fixed carbon
First step in analysing coals are? And for what purpose?
Drying at temperatures not exceeding 40C to determine free moisture content
How is the inherent moisture determined?
The dried sample is now prepared, milled etc and dried at 105C, the mass loss is associated with the inherent moisture
Kam daar nog water wees buiten die free moisture en inherent moisture?
Jip, by hoer temperature kan daar kristalwater vrygestel word, maar word dan beskou as deel van die volatiles
Hoe word die fixed carbon bereken?
100 - (Moisture + Volatiles + Ash)
Na die inherent moisture, hoe word die volatile content bereken?
Mass loss by 900C vir 7min
Hoe word die ash content bepaal.
By 850 grade word daar dan n oksiderende omgewing geskep. Die minerale wat oorbly staan bekend as die as
Vir modellering, wat is beter, die proximate of die ultimate analysis?
Ultimate - want die fixed carbon kan ook nog ander elemente bevat
Op watter beginsel werk die ultimate analysis?
Daar werk jy die persentasie suurstof uit: O2% = 100-inherent moisture-ash-C- H - N - S