004 - NaOH Assisted Direct Reduction Of Ring Fire Chromite Ores And The Associated Implications For Processing Flashcards
Hoeveel van die wereld se FeCr word in sybmerged arc furnaces gemaak?
Omtrent 80%, maar hoe word die ander dan gemaak??
Hoeveel CO2 per ton FeCr?
Basies maar n ton se CO2e
Volgens die artikel, hoe vergelyk die koolstof verbruik en die elektrisiese effektiwiteit van die Premus proses?
Premus is elektries die mees effektiefste, maar het n hroter koolstof footprint?
In basiese beginsels, hoekom flux ons
Die reaksie kinetika maak staat op die diffusie van ione, fluxes vorm n vloeistof om die spinel, wat die diffusie tempo verhoog en so ook die reaksie kinetika
As ek praat van reducibility? Hoe vergelyk RSA sn met Kanada sn? (Lewer ook kommentaar oor die Cr/Fe verhouding)
Verwys basies na die refractory/non refractory ratio. Ons het n hoer reducibility, maar laer Cr/Fe as die kanadese erts
Volgens hierdie artikel, as jy NaOH byvoeg?
Verlaag die T waar die reduksie begin, dit vind vinniger en verder plaas plaas
Verder se hulle ook dit is moeilik om met sekerheid te se dat die mate van reduksie wel toeneem?
Hierdie NaOH, sou hy dit byvoeg wat gebeur met dit by hierdie hoe temperature?
Blykbaar, sal Na in die gas fase ingaan, en sal daar ook waterstof vorm
Die NaOH gaan ook reageer met koolstof?
Ja dit doen met n redoks reaksie. So basies: C + NaOH -> Na + CO + H2O
Met NaOH, by watter temperatuur begin die ysteroksied reduseer
By 750C
Hoe reageer NaOH met die Chromiet spinel en hoekom is die reaksie vinniger?
Eerstens, reageer met die oktahedries georienteerde ione en vorm NaCrO2 en AlCrO2, en dit los dan CaO en MgO
Die afbreking van die kristal struktuur verhoog die reaksietempo
Die NaOH reageer ook met silika?
Dit doen, en vorm n sodium aluminosilicate phase, as a slag
Met watter meganisme dal NaOH ook die Boudouard reaksie help?
NaOH + C -> CO2 + H2O + Na die CO2 maak dan dat die boudouard reaksie weer verder plaasvind en meer CO vorm
Katione is?
Positief gelaaide ione. Anione is negatief gelaaide ione.
In elektrolise, threk die katode watter ione aan?
CCD - cathode current departs
In terme van die alloy, hoe ltk dit nou, watter fases is daar?
So dit lyk my daar is n lumpy metal alloy, maar hy kry ook die heksagonale carbied wat vorm
Hoekom maak die reduksie wat so ver gestoot word nie lekker sin by die Premus nie?
Okay, so hulle is trots op hoe reduksie faktore, en ek is jie seker hoe dit gemeet word nie, MAAR die laaste 15% of so van die metallisasie vind verkriklik stadig plaas vanwee vetraagde kinetika, so dit maak nie lekker sin om dit te target nie.
Hoeveel NaOH het hierdie ouens toegevoeg, en lyk dit asof mens te veel kan toevoeg?
Hulle het 6g per 100g toegevoeg.
Ja, dit lyk asof mens te veel kan toevoeg, want by 6g het daar groter metaal partikels gevorm as by 12g.
Hulle vermoed die meer NaOH verhoog die tempo van CO generation, wat keer dat kristalle vorm. Maar in dieselfde asem se hulle ook dat dit reduksie verder aanstoot
As mens sou wou hierdie tegniek toepas, wat dal jy moet doen itv kookstof?
Jy gaan meer laai by die pelletiseeings aanleg, en dit is goedkoper koolstof ook…