CBAM Flashcards

1
Q

Waarvoor staan CBAM

A

European Carbon Border Adjustment Mechanism

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoof doel van CBAM

A

Is om carbon leakage aan te spreek. Dit is basies waar produksie geskuif word na lande waar daar nie sulke streng maatreels in plek is nie, om kostes vry te spring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

CBAM is 1 Oct 2023 gelaunch, wat behels dit nou eers?

A

Daar gaan net reporting obligations wees, tot 31 Dec 2025

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watse emmissions gaan in berkening gebring word?

A

Oor die algemeen, beide direkte en indirekte emmissions, maar vir Chroom eers net die direct emmissions

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

The CBAM certificate price will be based on?

A

The carbon content of the imported goods

Die equal carbon pricing value moet betaal word (soos betaal deur produseerders in die EU). As die produsent reeds lokaal betaal,moet net die verskil vereffen word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

The CBAM levy will mirror the? Hoe word dit bepaal

A

EU ETS price

Gaan basies die weekly average auction price wees vir EU ETS allowances (in euro/tonne CO2 emitted)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die prys tans vir EU ETS allowance?

A

90 euro/tonne CO2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wie se verantwoordelikheid is dit om CBAM reports te submit, en hoe gereeld?

A

Importers, elke kwartaal, met al die relevante detail

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ons gaan eers die emmissions hoeveelhede kan weergee soos ons die bereken, maar van wanneer af gaan dit nie aanvaar word nie?

A

Vanaf 1 Januarie 2025, dan MOET die EU se metode gebruik word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

CBAM verifiers?

A

Jup, reports moet oog geverify word deur n accredited verifier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Suid Afrika en CBAM

A

Ons is koolstof intensief, so ons gaan n verskriklike premie moet betaal, met die gevolg dat trade tussen ons kan afneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die ETS waarna hulle verwys?

A

Staan vir Emissions Trading System. Staan ook bekend as n cap and trade system. So die totale carbon emissions word ge-cap, industriee wat onder sit inkom, kan die remainder van hulle toelating verkoop aan verskafgers met n hoe footprint om hulle sn te offset

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly