005 - Charcoal Use In Chromite Pellets Flashcards
Hoekom sal charcoal use jou caustic gebruik afvat?
Want charcoal bevat basies geen swawel nie
Hoe word charcoal gemaak? (En die temp?)
Via piroliese by omtrent 900C
Waarvoor staan LOM (nie die life of mine een)
Life of Mine of Light Optical Microscope
Wat meet mens met permitivity (net in eenvoudige terme)
Die mate waartoe n materiaal kan polarize
Hoekom kan mens permitivity gebruik om geleiding aan te dui
Want dit wys ook hoe maklik die elektrone kan vloei in n materiaal. Hoe hoer die permitivity, hoe beter die geleiding
Ander naam vir relative permitivity?
Die dielectric constant
Hoe word relative permitivity/dielectric constant bepaal?
Er = E/E0 waar E0 die permitivity van free space is
So hoe het hulle die weerstand uitgewerk van die nuwe pellets
Jy neem basies aan dit is n plate capacitor, dan werk jy die dielekteiese konstante uit
Bo watter charcoal toevoeging val die eindtemperatuur baie vinnig?
Enigiets bo 50% basies. Charcoal brand by laer temperaure en vinniger as kooks
Hoekom sal charcoal toevoeging dan goed wees in pelletisering (itv die reaksie).
Dit brand vroeer en vinniger, wat die verbranding van kooks bespoedig
Volgens die artikel, na hoveel charcoal toevoeging moet mens kyk?
Ongeveer 25%
Bo watter koolstof toevoeging begin die temperature afneem in sintering
Enigiets bo 3% basies. CO2 raak te veel en ook C, dan vorm jy meer CO via Boudouard, wat n endotermiese reaksie is ( so jy gebruik dan ook nie al die koolstof effektief nir)
Die boudouard reaksie (waar jy CO vorm), is dit endotermies of eksotermies? Hoe is die reaksie entalpie afhanklik van temperatuur?
Dit is n endotermiese reaksie. Dws neem energie op om die CO te vorm, maar dit raak minder endotermies by hoer temperature