General 2023 Flashcards
Wat is die twee hoof groepe capacitors wat jy kry? En wat beinvloed dit?
- Hoe frekwensie capacitors en hoe voltage capacitors
- Die di-electric wat gebruik wors bepaal tot n groot mate die eienskappe
As j n 1.5V battery op n capacitor connect, wat gaan die potensiaal verskil wees oor die plate van die capacitor?
1.5V wanneer hy klaar gelaai is.
As j n battery, capacitor en liggie het wat gebeur as jy aanvanklik die circuit aansit
Lig is helder soos elektrone aanvanklik vloei. Soos die plate basies vol elektrone raak, vat dit weg van die elektron vloei, en brand die liggie al flouer. As jy nou die battery wegvat, gebeur die teenoorgestelde
Wat beteken dit as n capacitor 1 farad is?
Dan kan hy een coloumb se lading stoor by 1 volt
Wat os een amp eintlik (2)
Een amp is wanneer 1C lading in een sekonde vloei. 1C lading is gelykstaande aan 6.25e18 elektrone
As j n capacitor will gebruik om lading te stoor, moet jy dit doen by?
N hoe potensiaalverskil
Wat is die hoof hoof verskil tussen n kapasitor en n battery?
N kapasitor stel sy lading basies oombliklik vry, waar n battery lank kan vat
Die drie hoof hoof klasse van steenkool basies?
Lignien
Bituminous coal
Anthracite
Hoe lank “brand” die antrasiet om kooks te vorm? En by watter temps?
So ongeveer n 1000C vir 18ure
OEL vir chroom ses?
0.0004mg/m3
Hoe word CTPVs gemeet?
Dit is die fraksie wat oplosbaar is met sikloheksaan
Wat is die OEL vir CTPV’s?
0.4mg/m3 TWA
OEL vir CO in mg/m3?
50mg/m3
Wanneer is BHK se rebuilds?
Eers na 2030. F2 is 2031 en F3 2032
Die Life of Asset planning, sluit stay in business capital in?
Ja, dit is in die naam
Wat is zero-based budgeting?
Jy begin by nil, en elke item word dan in detail deurgegaan voor jy hom bysit
Wanneer word C en D oond van Lion herbou?
Dit is beplan vir 2023…
Wat beteken dit as ons iets opskryf, of n write-up doen?
Dit is wanneer die boekwaarde van n bate laer is as eintlike waarde, so dan word dit aangepas (meer gemaak)
P1 learner?
Werk nog met die hande, n P2 begin meer in details ingaan
Wie verskaf ons filtersakke by die sakhuise?
Gore
Wanneer is Wonderkop se rebuilds beplan?
Van 2024 af. Basies een n jaar.
F4, F2, F5, F1 en dan F6
Wat does SOX stand for (wanneer dit kom by financial reporting)
Sorbanes-Oxley Act
Hoe werk n solenoid tipies?
Dit is soos met n contactor. Elektriese veld skep n magnetiese veld, want die meganiese werk doen
Wat is die seksie 24G proses?
Basies maar toestemming om n seker aktiwiteit te doen. So dit sluit n volledige risk assessment is ens. Val onder NEMA, en aansoek word gerig aan die MEC/minister. Toestemming om voort te gaan met n listed activity