018 - Ferrochrome Waste Management Flashcards
Waarvoor staan BFD? (Konteks - by wonderkop en rustenburg oonde)
Bag filter dust
Hoe word BFD op die oomblik behandel?
Dit word in kontak gebring met water, en chemically getreat en so gereduseer om Cr6+ na n nie-toksiese vorm te vat
Die tradisionele proses om Cr6+ te treat het twee groot tekortkominge?
- Net die Cr6+ spesies wat wateroplosbaar is word behandel
- Dit maak net n derde van die totale Cr6+ spesies op
Wat is die energies waarde van die CO gas wat in ons proses produseer word (per ton metaal)
Ongeveer 2 tot 2.3MWh
Die CO gas wat ons produseer het n energie waarde van 2 - 2.3MWh (per ton metaal geproduseer). Wat in die gas, buiten die sensible heat, is verantwoordelik hiervoor?
70 - 90% CO
2 - 15% H2
Waarvanaf kom die woord Chromium?
Vanaf die griekse woord chroma wat kleur beteken. Emeralds en Rubys het hulle unieke kleure agv die insluiting van chroom
Wanneer is stainless steel die eerste keer gemaak?
1821 deur die fransman Pier Berthier, hy het egte die verhoudings nie reg gehad nie, en dit het gelei tot n swak materiaal
Onder watter omstandighede is Cr6+ redelik stabiel?
Oksiderende omgewings (Eh>0) en pH>6 (dws basies)
Die erts wat ons gebruik, is hoofsaaklik in watter kristalstruktuur? (Algemene formule?)
Kom voor as n spinel met die algemene vorm: AO.B2O3 waar A n divalente katioon is en B n trivalente katioon
Hoe lyk die rangskikking van die atome in die spinel?
Kubies - daar is 32 O atome in die sentrale vlak. 16 oktahedriese openinge word beset deur Cr3+ en 8 tetrahedriese openinge deur Fe2+
Kan jy onthou hoe lyk die oktahedriese en tetraedriese atoom rangskikkings?
Jip, gaan kyk as jy nie seker is nie
As j kyk in die werklike lewe na die spinel, wat sak maak dat die reducibility vermeerder?
As Al3+’e vervan word met ferri ione, en Mg2+ met Fe2+
Wat het gelei dat charge chroom so wyd verkoop word?
Die AOD en soortgelyke prosesse - baie makliker geraak om C uit te haal
In terme van die grade van FeCr, hoe werk die split tov die koolstof?
High carbon: 4 - 10
Medium: 0.5 - 4
Low carbon 0.1 - 0.5
Wat is die drie ore bodies van chroom wat mens kry, en watter een is kommersieel bruikbaar?
1 Alluvial (gevorm deur riviere)
2 Podiform - dit het te doen met magma en die see ens. Irregular deposits wat moeilik is om te onthin. In Kazakhstan, Turkye en Albanie het hulle hiervan
3. Stratiform - dir is wat ons het. Lang uniforme lae