Pyrometallurgical Processing of Vanadiferous Slag using Plasma Heating Flashcards

1
Q

Jy het hierdie kaartjie al, maar die algemene formule vir titanomagnetites? En wat noem jy die uiterstes

A

Vorm die basiese formule van spinel
Fe(3-x)Ti(x)O4
x=O Magnetite
x=1 Alvospinel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die minimum V inhou van FerroVanadium as ju dit in die steelmaking proses wil aanwend?

A

45% So hierdie is die groot issue, hoe genaak om dit so hoog te kry. Dit is hoekom hulle eers V2O5 maak, hie konsentrasie, sodat wanneer hy reduseer, jy daardie 45% kan kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

So as ju vanadiferois slag het, wat is die eerste stap?

A

Om die FeO weg te kry. Dit is nodig, sodat wanneer j weer reduseer, j n metaal kry eat bo 45% is n vanadium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Rate die volgende in terme van hoe maklik dit is om te reduseer? V, Fe, Cr

A

Ysteroksied, dan Chroomoksied en dan vanadiumoksied
Dit is hoekom ons hierdie spesifiekr proses kan doen. Ons kan eers die FeO uit reduseer, en dan daarna die slak verder verwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoeveel V2O3 het in hierdie geval oorgebly na die laaste reduksie stap. Wat se silikon en aluminium inhou kan ons verwag (afhangend van die reduksiemiddel gebruik)

A

So daar blu baie min V2O3 oor, slegs 0.8%. As jy silikon gebruik, eindig jy met so 10% silikon in die metaal, as ju aluminium gebruik, kan jy wegkom met slegs 0.1% na die metaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

So van waar af kom hierdie vanadiferois slag?

A

Vanaf die steelmaking process. Just gebruik titanomagnetites as die feedstock (wat ook vanadiumoksied bevat). Wanneer jy dan n oxygen blow doen, oksideer die vanadium weer uit, sowel as bietjie ysteroksied ens. So as ons van dlak verwerking praat, verwys ons na hierdie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

So wat was die voorstel nou itv Rhivan se discard produk?

A

Ek moet nog kyk wat gebeur met die leavhing en roasting, maar soos ek dit verstaan het jy basies die hematiet/ulvospinel oor, wat hulle dan wil gebruik om staal te maak (wat dan ook titanium gaan bevat)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

So behalwe om hierdie slak via die reduskie roete te behandel, wat is die ander opsie

A

Hulle vorm V2O5 deur salt roasting and leaching

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

As jy salt riasring en leaching doen om die V2O5 te vorm, watter twee komponente verswak die vanadium recovery

A

Hoer vlakke van CaO en MgO

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

The manority of the worlds V2O5 output is used?

A

To produce FeV, usually by aluminothermic reduction

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wanneer jy FeSi gebruik as die reduktant om die aanvanklike slak te reduseer, moet jy n CaO/SiO2 ratio van hieveel he? As jy suurder gaan

A

Ten minste 1.5 (op n mol basis) - en hierdie is in die slak wat vorm self.
As jy suurder gaan verseak die partitioning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

In die prereduksie stap met FeSi, het ons n CaO/SiO2 ratio gesoek van ten minste 1.5% Hoe vergelyk dit met koolstof?

A

Dieselfde, jy kort 1.5, maar hoe hoer hoe beter is die partitioning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter reduktant was beter vir die finale reduksiestap

A

Die aluminium, omdat jy op die ou end n hoer vanadium konsentrasie het in die metaal (die silikon wat metaal toe gaan verdun die vanadium konsentrasie wanneer jy FeSi gebriuk)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Eat was die finale V% wat hulle kon key?

A

Met n baie hoe basisiteit en aluminium as reduktant, kom hulle selgs 36% gekry het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

In die pre-reduksie stap, wat was die impak van MgO toevoeging?

A

Weglaatbaar - alhoewel die basisiteit toeneem, maak dit geen verskil. Die belangrikste drywer van partitioning is die CaO/SiO2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly