Nuwe P2P Flashcards
Wanneer gaan n kapitaal projek na die asset register toe?
Sodra hy klaar is nie, nie wanneer hy in gebruik kom nie
Wanneer gaan iets gewoo lik na die PEC toe?
Wanneer dit half iets ad hoc is, meer as twee miljoen
Watter BEE levels is die hoogste?
1
Die doel van al ons stelsels ens is om wat spesifiek te limit?
Free text POs
Kwotasies benodig vir n strip and quote?
1 - van n approved repair vendor
Minder as R50,000
2 quotes
Gelyk aan R50,000 of meer, maar minder as R2mil
3 quotes
Tussen 2 en R10mil
3 quotes, en word geneet teen n pre approved score card. Die adjudication committee neem dan die besluit. As daar deviasies is (bv wil score card verander) moet dit na die PEC gaan
Meer as R10mil
Werk via n tender
Hoe hanteer ons no-quotes
Tel nie as n quote nie