Manganese Processing Flashcards
Base form of the ore
Primarily MnO2
so Mn4+
Twee hoof proses roetes om mangaan te produseer
Leach met H2SO4 en dan electrowinning
In n EAF
Waar le MnO op die ellingham diagram
Actually onder Cr2O3, maar bo Silika
Wat is die 4 hoof stappe om elektrolitiese mangaan te vervaardig vanaf mangaanerts
- Reduseer Mn4+ na Mn2+ en dit is om die Mn oplosbaar te kry in suur
- Leach of the reduced ore in spent eletrolyte by reverse leaching technique to minimize the dissolution of iron
- Purification of the leach liquor to remive elements that will negatively impact the eletcto deposition of Mn
- Electrolysis of the purified solution
Beskryf die reduksie stap
Om en by 4% koolstof nodig. Die calciner word beheer op 850-900C (hulle verhot van die buitekant af). Dit is sodat die Mn reduseer, maar steeds die yster te hou in n vorm wat die sal oplos in die suur. Hierdie is n baie belangrike stap
As jy te veel yster reduseer na Fe2+, kan jy dit uitkry?
Ja, maar dit is nie ideaal nie. Kan geoksideer word na Fe(OH)3 wat uitsak. Maar dit is groot volumes om te hanteer ens.
Watse twee stowwe gebruik hulle om mee te leach? En hoe word die oplosbaarheid van yster verder verminder?
Swawelsuur en ammonium sulfaat
Deur pH te maintain tussen 5.2 en 6.2
Wat is die afsnypunt vir fe in die leach liquor?
50mg/l - as hy bo dit is, moet jy maar oksideer met lug om die Fe(OH)3 te vorm. Hierdie is actially belangrik, omdat meeste van die ander impurities ook so uitgehaal word - arseen, Chroom, silika ens
So hoe word die ander impurities uitgehaal?
Met ammoniumsulfied
Die ammonium sulfied reageer met MnSO4 en vorm (NH4)2SO4 en n MnS. MnS reageer dan met die metaal sulfate wat grvorm het gedurende die leavhing en vorm dan weer n Metaalsulfied (wat persipiteer) en MnSO4
Secondary leach thickener, watter flows is teenwoordig
Die underflow bevat dan die metaalsulfiedes. Die overflow is nou ryk in MnSO4
Voordat elektroplatering plaasvind, wat gebeur eerste?
Hulle borrel SO2 deur. Dit verander die gamma deposit na n fine grained alpha deposit, wat help om die “current efficiencies” te behou
In die proses van elektroplatering, vorm daar Mn by die katode. Wat vorm by die anode?
MnO2 en H2SO4. Die swawelsuur word weer gehersirkuleer