014 - Implementing Challenges Of Artificial INTELLIGENCE Flashcards
1
Q
Volgens hierdie artikel is daar ses goed wat implementering van AI kniehalter
A
- Swak datakwaliteit
- Bestuurders wat nir AI tegnologie verstaan
- AI infrastruktuur wat afwesig is
- Bestuurders se onwilligheid
- Al die ander stakeholders wat moet saamwerk
- Baie dieselfde as 1. Maar goeie data ekosisteme is nodig