003 - Sustainability and circular economy(why and how for ferro alloy manufacturing) Flashcards
Waarvoor staan BAT (nie British American Tabacco) - ook in terme van tegnologie
Best Available Technology
What is Sustainable Development?
It is Development
That meets our own Needs
Without compromising the ABILITY of FUTURE generations to meet their own needs
3 Key Focus areas of Sustainability
- So Ecological is die mees obvious een
- Dan Social (so op die oomblik nie goed op hierdie front nie)
- Dan Economic (moeiliker, hoe is
n ekonomie sustainable? Seker te maak
n mens kyk na die bates?)
Wat is die oorspronklike paradigma waarin ons besigheid gedoen het?
TAKE
MAKE
DISPOSE
Geraamde hoeveelheid rou materiale wat die ekonomiese sisteem binne gekom het in 2020
82 Biljoen ton se rou materiale
Lewer kommentaar oor die term “sustainable metallurgy/metal processing”
Dit is eintlik betekenloos - wat jy vat vanaf `n beperkte reserwe, daarom kan dit nie sustainable wees nie.
Dus moet die fokus wees op hoe `n mens dit minder energie intensief kan maak, beter herwinning uit die erts kry ens.
When can an industrial system be described as achieving a circular economy? (2 goed spesifiek)
This is a system that is restorative and regenerative by intention and design
Wat is die eerste beginsel van `n “circular economy”?
Design OUT
all
Waste
Daar moet nie iets soos `n afval stroom wees nie
Wat is n tweede beginsel van
n circular economy - hoe kan maatskappye dit regkry?
So die eerste beginsel is om geen afval strome te he.
Tweedens, moet daar `n fokus wees om inset materiale the herwin. M.a.w ons maak stainless steel produkte. Hierdie goed moet herwin kan word sodat dit weer deur die proses kan gaan, in plaas van nuwe erts afsmelt. Dit is die beginsel, om so min as moontlik “virgin” materiaal te gebruik
Wat is “technical nutrients”
So dit is basies metale/plastieke ens. wat nie deur natuurlike prosesse teruggeplaas kan word in die natuur nie. Jy het energie nodig - so ideaal, as jy dit wil doen, gebruik groen energie
Hierdie artikel maak `n voorstel vir koolstof vervanging? (Hoe kan j koolstof eenhede vervang?)
Jip - om hernubare koolstof bronne te gebruik, soos charcoal?
Watter industrie is die hoof verbruiker van FeCr, en teen watter persentasie groei hierdie industrie? (Ook die lande)
So die vlekvrye staal produseerders is ons hoof kliente. Die hoof groei is in Indie en China, en die aanvraag verhoog gemiddeld ongeveer 5% `n jaar. Hierdie syfer is volgens die World Steel Association in 2014.
Teen 5% groei elke jaar, wat KAN die stainless steel production wees teen 2050? EN, hoeveel ferrochroom sal `n mens nodig he vir dit?
Ongeveer 160 miljoen ton `n jaar. Om dit te produseer gaan jy omtrent 50miljoen ton se ferrochroom nodig he
Hoeveel ferrochroom is in 2014 deur die hele wereld geprodueer?
Ongeveer 11.5Mt
Waarvoor staan AOD
Argon-Oxygen-decarburization