Optimization of Chromium precipitation from ferrochrome leach solutions Flashcards
Wat is die hoof proses stappe can hierdie proses wat hulle voorstel
FeCr slak - leach met NaOH, virm dan Cr 6+ ione in oplossing - reduseer met Ferrosulfaat - Persipiteer deur weer NaOH te gebruik
Groot probleem met die leaching stap?
Is om selektief die Cr te leach, en nie te veel yster en aluminium oor te dra nie
Kan jy die realsie skryf om Cr6+ re reduseer?
Skryf in die vorm van metaal ione, Cr as CrO4(2-) plus water. Vorm hidroksiede ook saam met die reduksie van Cr wat plaasvind
Reaksie om dan die Cr3+ te persipiteer?
Reaksie met NaOH, vorm n Cr(OH)3 wat persipiteer. En dan is dit basies die kalsinering om die hidroksiede af te dryf
Wat is die Bronsted-Lowry definisie van n suur?
Acid is a proton donor, where a base accepts a proton
Amphoteric substance
Can both accept and donate a proton. DWS kan optree as n suur of n basis. N voorbeeld is HCO3 min 1. Kan maklik n waterstof ioon opneem en afgooi
Conjugate base?
Basies maar vorm die suur, as n reaktant, n conjugate base aan die produk kant. En andersom