008 - aiSTROM Flashcards
Volgens hierdie artikel, wat se persentasie van AI projekte lewer nie die gewenste resultate nie?
Ongeveer 85%
So sagteware ontwikkelings soos TensorFlow, PyTorch en Keras help aan die sagteware kant vir AI, en wat help aan die hardeware kant?
GPUs, want hulle is spesifiek ontwerp om matriks berekening uit te voer, wat krities is vir ML
AI is not a?
Shotgun - you develop specific solutions for specific problems
Volgens hierdie aiSTROM raamwerk, wat is die eerste stap
Om almal rondom n tafel te kry en n lys te maak van alle moontlike AI projekte. Wat dan belangrik is, is om elkeen individueel te meet. Moontlike voordeel, versus werk, versus risiko ens
Wat is die drie basiese maniere waarop AI kan waarde toevoeg?
- Deur prosesse te outomatiseer
- Identifisering van trends vanaf historiese data
- Deur intelligente vooruitskattings te maak so besluitneming te help
Waarvoor staan aiSTROM?
Ai strategic roadmap
Die 8 aspekte van aiSTROM?
- Goals (identifiseer projekte)
- Data strategie
- Die AI span
- Positionering van AI in die maatskappy
- Technologies
- KPIs
- Evaluate Risks
- Bewerkstellig die Culture Shift
Wat is die curse of dimentionality in eenvoudige taal
Dit ia soos met die oonde - daar is so baie veranderlikes. So jybhet n eksponensiele hoeveelheid meer data nodig, net om baie van dit te kan vasmaak en die effek te kan bepaal tussen n kleiner stel veranderlikes.
Wat is die CAP theorem van database management?
In n distributed system met data replication, is dit onmoontlik om op dieselfde tyd al drie van die gesogte eienskappe te he:
Consistency (among replicated copies)
Availability (van die sisteem vir lees en skryf)
Partition tolerance (so as daar netwerk foute is, het jy steeds die regte data)
As daar gepraat word van data mining, wat beteken dit?
Dit is wanneer j n groot dataset het, en dan soek jy slim verwabtskappe tussen die veranderlikes
Waarvoor staan AIaas
AI as a service
Waarvoor staan SaaS?
Software as a service
Een van Steve Jobs se segoed oor value:
Strive not to be a success, but rather to be of value
Wie is die voorsitter van die minerals council? Waar is hy die CEO
Themba Mkhwanazi - Bulk Commodities
ML maak staat op datasets - wat is die groot risiko hier
Learned biases - daar moet seker gemaak word dat die data n klomp verskeidenheid van situasies verteenwoordig