013 - Evaluation Of The Furnace Method For The Production Of LCFeCr Flashcards
1
Q
Wat is die algemene manier om decarburization te bewerkstellig met ferrochrome refining?
A
Blaas suurstof deur. Dit oksideer die koolstof maar ook van die metale
2
Q
In hierdie artikel is die voorstel om CO2 te gebruik vir decarburization?
A
Yes - via die boudouard reaksie, sal dit van die koolstof oksideer.
3
Q
So die voorstel van hierdie artikel is om n mengsel te gebruik van CO2/O2/Argon?
A
Yes - die reaksie tussen suurstof en koolstof/metaal erg eksotermies. Deur die boudouard reaksie te dryf, wat endotermies is, decarburize jy ook en bring die temperatuur af