015 - Utilization of CO2 In Metallurgical Processes In CHINA Flashcards

1
Q

In hierdie artikel, praat hulle van PF vervoer met CO2, wat is die voordeel daarvan?

A

Met n hoe CO2 konsentrasie, sal die boudouard reaksie prominent wees by die burner, en so ook help om die burner tip koud te hou. As daar baie suurstof is, vind die eksotermiese oksidasie reaksie plaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Dieselfde as met die vorige vraag, gebruik hulle ook CO2 met die bottom blowing om koolstof te verwyder (so maw ng n gas in die AOD proses). Wat is die voordeel van dit? Twee goed

A

CO2 decarburize ook, deurdat dit CO vorm. Dit is endotermies en bring so die temperature af.

Die feit dat dit die temperature afbring, maak ook dat minder Fe verlore gaan. Ysteroksied evaporate by 2750C, so van hierdie ysteroksied gaan oor in dampfase en persipiteer weer as n stof, en dit tel op as verliese oor tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer die ouens stainless steel maak word die AOD proses hoofsaaklik gebruik. Hoeveel argon en suurstof word tipies gebruik per ton stainless steel geproduseer

A

Ar: 11-12Nm3/t in die geval van extra lae koolstof SS kan dit opgaan tot 20Nm3
O2: Ook so 20Nm3, kan meer, kan minder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Volgens hierdie outeurs, kan n mens kyk na CO2 injection om die Koolstof af te bring in ferrochroom, wanneer die koolstof persentasie hoer is as?

A

3%, en j gaan dan n mengsel van O2 en CO2 doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hierdie addisionele CO2 wat voorgestel word om decarburization te verbeter, na watter persentasies kyk ons?

A

Na omtrent 10%, die probleem is, as dit te hoog is, haal jy nie meer effektief die koolstof uit nie, omdat CO2 via die Boudouard reaksie n swak oksideermiddel is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly