Process SAFETY training 2 Flashcards
Hoe lyk die generiese hazard event?
Initiating cause
Hazardous event
Consequences
Waarvoor staan ERPG?
In terme van die toxic dose, enigiets bo watter waarde is n probleem?
Emergency response planning guidelines
3
Types of fires
Pool
Jet
Flash
Fireball
Dust
Pyrophoric
BLEVE
Boiling liquid expanding vapour explosion
VCE
Vapour cloud explosion
Behalwe phosphor, wat brand ook in lug?
FeS2
As hulle modelling doen vir thermal radiation, wat is die threshold
9.5kW/m2
Twee tipes explosions?
Deflagration - stadiger as die spoed van klank - black powder
Detonation - vinniger - nitroglycerine
Dust explosion se twee addisionele vereistes
Dispersion en confinement
Tanks moet altyd volgenaak word?
Van onder af. Risiko is static
Dangerous level of over pressure for humans
140mbar
Die twee grense waarbinne iets sal begin brand, of ontplof
LEL (lower explosion limit)
UEL (upper explosion limit)
Flashpoint
Basies maar waar n liquid begin dampe vorm, en waar daar dan n situasie ontstaan waar dit kan ontplof
AIT
Auto ignition temperature
MIE
Minimum ignition energy
Stoichiometries, lokale minimum vir spark energie, soos jy na die limits beweeg het jy meer energie nodig
Hazardous zoning
0 - gevaarlikste, heeltyd n kans vir ontploffing
1 - explosive atmosphere likely to occur
2 - unlikely, maar kan gebeur
Posisionering van kompressors
So ver as moontlik weg van n atmosfeer waar ons n explosive limit mag betree. Kompressor suig die lug in…
Wanneer raak iets n static accumulator?
Co ductivity less than 50pS/m
Hoe werk die equipment grading vir die verskillende zoning
Zone +1
Dws vir n zoning van 0, het jy toerusting nodig van kategorie 1. Vir dust, sit ons net n 2 by So n zone 1, is n dust zone 21