IT/OT Group Standard On Security Flashcards

1
Q

Reel rondom Windows op masjiene aan dit OT kant

A

Moet actually die nuutste weergawes hardloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mag nodes aan die OT kant gekonnekteer wees aan die internet

A

Nee, die netwerk moet heeltemal afgesluit wees van die internet. Geen modems/ADSL enigiets van die aard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Op IT/OT securiry:
Support devices…

A

May not traverse between networks

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Mag menigte OT networks met mekaar gekonnekteer word?

A

Ja hulle mag, deur gebruik te maak van VPN tunnels tussen firewalls

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die reel rondom IP addresse met OT/IT

A

Hulle moet hardloop op verskillende IP skemas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

OT netwerk en die AnyAccess domain

A

Is n no-no. OT netwerke mag nie gekonnekteer wees aan die AnyAccess domain

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

In netwerke, wat is n DMZ?

A

Demilitarised zone?
Word ook na verwys as n perimeter network.
It is a physical or logical network that exposes an organisations external facing services to an untrusted network, such as the internet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

DMZ aan die OT kant? Waar word dit gebruik?

A

ODZ - daar moet tussen die IT en OT netwerke n ODZ establish word. Jy kan baie van hulle he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe word ODZs gemanage?

A

Elke ODZ het n unieke IP range, wat deur Global IT assign word, en word globally gerout

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ons hardloop basies twee tipes ODZs?

A

Jip
ODZ_OT vir die OT network
ODZ_AA vir ander sistem. Al hierdie hierdie nodes moet op AnyAccess domain wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mag OT nodes konnekteer aan n cloud service

A

Blykbaar, dit is toegelaat, maar hulle se wel caution should be taken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Mag nodes “dual homed” wees?

A

Nee, n rekenaar behoort of aan dir OT netwerk, of aan die IT netwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die standpunt op anti-virus software op OT masjiene

A

Moet ophe, of n tipe EDR (Endpoint Detection and Response).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is n EDR?

A

Endpoint Detection and Response (so nodes word gemonitor, i.e. rekenaars, selfone ens.) Vir snaakse gedrag. Die hoof doel is om n alert te generate, maar die EDR kan ook seker aksie neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly