Role of technical innovation at Polokwane Smelter Flashcards
Aan wie behoort die Polokwane smelter?
Anglo
Watse transformers het die oond?
Drie 56MVA transformers, tamini. Loop slegs teen 68MW
Probleem met Cr2O3 wanneer jy matte smelt?
Nie rerig oplosbaar in die slak, so vorm n spinel laag tussen die matte en slak en kan ook opbou in die oond
Vir watter Cr2O3 is die polokwane smelter ontwerp? Rn watter stappe het hulle geneem om die probleem aan te spreek?
4% - om dit reg te kry teiken hulle 75% immersion to the slag zone en hoe heatflux deur die heart ~250kW/m2
Wat is die Lorentz force
The force exerted on a charged particle q moving with velocity v through an electric field and magnetic field. Die totale krag is die Lorentz krag
F=q(E+v x B)