019 - Power Triangle And Power Factor Flashcards
Wat is die groot probleem met capacitance en inductance in n AC circuit
Die feit dat dit n phase shift veroorsaak tussen die stroom en voltage - om die power te bereken in so n stelsel, moet mens weet met hoeveel grade dit verskil
Wat is die hoof drie goed wat die phase difference kan beinvloed in n AC circuit
Resistor (wat eintlik nie n pahse shift veroorsaak nie?)
Capacitor
Inductor
In baie eenvoudige terme, hoe werk n capacitor en wat is die effek op die elektrisiese veld as j wil?
N capacitor stoor energie in n elektriese veld, en keer die verandering van potensiaal
In basies terme, wat is n inductor?
Enigiets wat n magnetiese veld vorm, en werk teen n verandering in stroom
Wat is die “weerstand” vab n AC circuit? (Wat is die regte term)
Impedence (Z) ook gemeet in Ohm
A pure resistance and a pure reactance is out of phase by?
90 degrees
Hoe lyk die impedansie driehoek?
So vektore, weerstand virm die basis van jou reghoekige driehoek. Reaktansie is 90 grade daarteen. Die skuins sy staan dan bekend as die impedansie
Die power factor word beskryf deur die hoek wat vorm tussen weerstand en impedansie
Die power factor represents the?
Phase difference between the resistance and the reactance
Hoe beweeg n mens vanaf die impedansie driehoek na die power triangle?
I^2
Real power
P = (I^2)(R) gemeet in watt
Reactive Power
Q = (I^2)(X)
Volt-Ampere reactive (VAr)
Apparent Power
S = (I^2)(Z) Volt-Ampere (VA)
Do resistances cause a phasor shit?
Nope
So wat is real power?
Dit is die actual werk wat gedoen word, wat bepaal word deur die resistor, aangesien die reaktanse nie werk doen nie
So in praktiese terme, net die vergelyking, hoe word die real power van n circuit bereken?
P = VI = (Vrms)(Irms)cos(theta)
Hoe bereken n mens Vrms (as j net die peak volts het)
Vrms = (Vpeak/(sqrt(2))
In eerste beginsels wat is die Vrms waarde
Dit is basies die tyd gemiddelde van die absolute waarde van die voltage. So in wiksundige terme, is dit die sqrt((1/t)(integraal van V^2 van 0 tot t)
Watter stroom elemente veroorsaak n reaktanse
Beide inductors en capacitors
Die power factor is a verhouding van?
Die real power gedeeldeur die apparent power, dit is om die power factor te kry, wat n waarde tussen 0 en 1 is. Dan kan mens ook die hoek uitwerk deur die cos van daardie waarde te vat
Apparent power is die vector som van?
Die real power en reactive power
Wat is n lagging power factor?
Dit is waar die stroom lag agter die voltage. Dit is wanneer daar induktiewe ladings is soos motors, waar n magnetiese veld geskep word, en die stroom “keer” om te vloei. Teenoorgestelde, n leading power factor is waar die voltage lag, soos met n capacitor
Met n stroombaan analise, en hoe mens by weerstand hanteer (series versus parallel), watter is soortgelyk met die benadering en watter verskil?
Weerstande en induksies word grootliks dieselfde hanteer. Kapasitansie is teenoorgestel. So die opsies is tel net bymekaar, of die resiprook van die totaal = resiprook van die individuele terme