Eskom Flashcards
Eskom se Energy Action Plan bestaan basies uit 5 bene uit, wat is dit?
- Sorteer Eskom uit
- Enable and accelerate private investment in generation capacity
- Accelerate the procurement of new capacity
- Businesses and private sector to invest in rooftop solar
- Fundamentall transform the energy sector
Daar is n kwessie rondom die AEL, EIA en BA (basic assessment) wat onder die DFFE val?
Ja, vir lae tot middel sensitiwiteit areas wil hulle dit wegvat
Vir energie generation en verskaffing, watter approvals le by die DWS?
General Authorisations en die WUL
Vir grid connection en registrasie, is daar drie prosesse. Twee by Eskom en een by Nersa, wat is hierdie drie prosesse?
- Cost Estimate letter
- Budget quote vir grid connection (albei hierdie prosesse is by Eskom)
- Registrasie van die facility (dit is by Nersa - dit s die vinnigste proses). Die hele proses kan 7 maande vat, waarvan die budget quote die langste vat, omtrent 4 maande
Wie is die DALRRD, en waar pas hulle in die hele eskom storie in
Department of Land reform and rural development - hulle koet consent gee vir die land use
Waar pas die DMRE in met Eskom se stories?
Wanneer die projek op myn grond is, moet dit ook eers goedgekeur word deur die MPRDA
Wie is die MPRDA
Mineral and Petroleum Resources Development Act
Waar pas die DPWI in met hierdie hele Eskom stories
As die projek gebruik gebruik gaan maak van servitiet, moet dit geregsitreer word by die DPWI
Wie is die DPWI?
Department of Public Works and Infrastructure
Wat is SPLUMA? Waar pas hulle in met Eskom se stories?
Spatial Planning and Land Use Management Act - munispaliteite govern oor dit, en dit gaannoor die zoning van die grond wat gebruik gaan word
Wie is die DoT en waar pas hulle in met Eskom se stories?
Department of Transport - wanneer jy solar of wind projekte hardloop, moet jy by hulle approval kry
Hierdie hele NPA storie en ons vortual power station, hoe gaan dit werk?
NPA is per aanleg, so dit is maar baie dieselfde as nou. Ons moet tools ontwikkel wat die spesifieke aanlegte gaan help om te besluit wie om te shed, eerstens. Dan, daardie inligting, tesame met nog n addisionele layer van inset, gaan bepaal watter aanlegte oor die groep teruggetrek moet word wanneer daar curtialment is. Hierdie sentrale hub gaan ook belangrik wees as ons met die renewables behin
Ons aanlegte is blykbaar opgestel vir watter crude volgens Doc Nic, en wat is die voordeel van crude inbring?
Hoofsaaklik iranian crude, maar ook die laaste tyd nigerian.
Die voordeel van crude is dat jy n hele reeks produkte kry, en nie net diesel of iets. Die transport behoort ook goedkoper te wees, seabound
Hoeveel GW elekrisiteit neem deel aan die MD program?
Slegs ongeveer 2GW, so dit is vir eskom ook n low hanging fruit. As hulle meer hier kan kry, is hulle nie so afhanklik van OCGTs nie. So ipv verskaf teen n verlies (omdat OCGTs by die R5/kWh is), vergoed jy net die verbruiker wat uitmis op krag
Volgens die kontrak, wat is die minimum periode wat moet verstryk tussen IDR events?
1 uur
Wie is die national system controller vir Eskom?
Gavin Herford, so iets
Hoeveel OCGTs het Eskom?
22, waarvan daar basies gewoonlik 2 op bystand is.
Waarvoor staan PCLF, UCLF, OCLF
Planned capacity loss factor
Unplanned capacity loss factor
Other - theft etc.
Word gemeet in aktiewe krag
Daar is n eskom standaard, volgens Doc Nix, hoe hulle totale krag verbruik meet?
Jip, die meter generate a pulse elke 1kWh consumed
Hoeveel MW neem deel aan die IDR program? En hoe word dit opgedeel?
1024MW, en dit word opgedeel in drie blokke. Loads kan tussen die blokke geskuif word, maar hulle probeer oor die algemeen die trips so goed as moo tlik te versprei
So op die IDR, mag ons 200 keer n jaar getrip word op n smelter. Wat is die maksimum per dag?
Net drie
So, as die NPA goedgekeur wird deur Eskom, moet dit steeds verby wie kom?
NERSA natuurlik
As die NPA goedgekeur word, vir hoe lank sal dit geldig wees?
So dit skop in, die eerste dag van die eerste maand na Nersa goedkeuring, en dan is dit geldig vir 6 jaar!
As Lydenburg opstart, wat moet ons doen as die NPA in plek is?
Vir Eskom 3 maande se kennisgewing gee!
Kan jy die NMD van elke site onthou?
P150 - 310
P120 - 275
P140 - 225
P110 - 130
P130 - 165
Met TOU, word drie periodes gedefinieer?
Off peak - 50%
Standard - 36%
Peak - 15%
Wat staan in die NPA oor die TOU ratios
Dit mag nie verander word nie. As dit verander word, gaan ons steeds n bedrag van 110.5c/kWh betaal
So Lion is by transmission voktages, nie distribution. Dit is hoekom hulle bietjie minder betaal. Hoe maak die NPA voorsiening vir dit?
Basies, as die berekening te moeilik is, gaan hulle Lion bill, tarief struktuur, as enige ander smelter
Wat is die PPI
Producer Price Index, maar soortgelyk aan die CPI, net aan die ander kant
Met die NPA, hoe gaan die jaarlikse prysverhogings werk
Einde Feb se PPI + 1%. As dit negatief is, geen verandering. Nuwe prys in effek vanaf April
Met die NPA, hoe werk die vergoeding op die DR?
Daar is nie vergoeding op DR nie
Op die IDR, wat is Eskom se limiete?
200 per jaar
10min op n slag
Nie meer as drie n dag
Ten minste een uur tussen die events
As n groep, hoeveelmaak ons beskikbaar vir IDR in terme van MW?
355MW, omtrent 38% van ons totaal
Hoeveel MW maak ons beskikbaar vir SDR?
180MW
Die SDR to be available?
At all times! So nie net peak tye
Hoeveel tyd moet verloop voor daar n nuwe SDR event mag plaasvind?
22ure
Die protokols dat ons DR op n cluster basis kan doen?
Moet nog beding word?
Met die DR, wat is die minimum performance wat deur die sites gehandhaaf moet word? Wat gaan die penalties wees
90%
Penalty: 2 x Peak NPA rate for kWh’s not provided
In beginsel, hoe word die load factor bereken?
Basies die totale krag verbruik oor n periode van x uur, dan deel jy met peak power usage, maal dieselfde ure
Met die NPA is daar n ToP agreement? Hoe werk hulle die MWh uit in eenvoudige terme?
Jup, dit staan vir take or pay. En dit is 70%.
So basies: NMD x 0.95 PF x ure im die kwartaal x load factor. En daar sal aanpassings gemaak word vir substantial issues, including DR
In die NPA praat hulle ook can standby energy, wat is dit?
So basies j benodig x NMD. Waarvan y van hernubare bronne kom en peak op n sekere tyd. Die verskil daar is wat Eskom nou supply, en die hoeveelheid energie bo hierdie waarde (wat dan nie gedien word deur hernubaar), is die sogenaamde standby energy
Kom ons raak gou bietjie tegnies, so wat is die NMD?
Dit is die kapasiteit, in MVA, gemeet oor n integrasie periode van 30min, wat Eskom moet beskikbaar stel
NPA en krag opgewek vanaf off gas
Heeltemal onafhanklik van mekaar
Wanneer is Lydenburg in care and maintenance geplaas? En die MEP?
Nie seker oor die smelter self, maar die MEP was op 1 Dec 2020 in C&M geplaas
Die maksimum hoeveelheid SDR events verskil van die IDR? Hoe lank mag dit aanhou?
Jip, SDR is net 150 per jaar per kompleks (so 600 oor die groep per jaar as Lydenburg nienin berekening is nie). Mag aanhou vir nie langer as 2 ure
Op die NPA, hoe werk die upside sharing?
N surcharge word gehef van 4c/kWh vir elke R1000 wat die verkoopprys bo R15,250 is.
So hulle vat die verkoopprys in china (m.a.w CIF basis), skakel dit dan om na n R/tonne waarde (neem aan die chroom is 50.28%). So hierdie 50.28% tel ook teen ons)
Met PPA contracts, wat is die COD?
Commercial operation date - datum wanneer alles klaar is, en elektrone behin vloei
Physical PPA versus a virtual PPA
Physical is waar jy direk ontvangs vat van die elektrone, of daar is n direkte verband is tussen produksie en vebruik. Virtual - no need to own the physical energy. Jy koop basies n sertifikaat dink ek, of credits
Wat is banke se se hedging vereiste met hierdie renewable power projects
70% basies. Dit is waar hulle genoeg van hulle risiko vrygestel het
2 Tipiese PPA commercial structures en brei uit oor die risiko
Pay-as-produced versus Annual base load.
Pay-as-produced le die volume risiko by die koper, maar over-underperfomance risiko by die utility. Annual load, le die risiko meeatal by die verkoper, om wel te produseer
Wat is die financial close van n project?
Basies net voor konstruksie begin, en alle financing en agreements in plek is
Hoe verskil die accounting van virtual PPAs en physical
Physical is redelik straight forward, maar virtual word gewoo nlik gesien as n financial derivative, wat onderhewig is aan sekere accounting reels ons IFRs
Prys verhoging in 2023?
18.65% en vir die affordability subsidy charge van 29.53%
Definisie van n key customer
Consume more than 100GWh
Low demand season
1 Sep tot 31 May
3 kategoriee van TOU
Peak, standard en off-peak
Op die tariewe, waar lees n mens ons pryse af?
Transmission zone <300km
Voltage tussen 500 en 66kV tipies (so Lion verskil?)
Ons Eskom rekening (non-local authority) bestaan uit die volgende komponente:
Active energy charge (kWh gebruik per TOU en seisoen)
Transmission network charge (betaal per kVa)
Network capacity charge
Network demand charge (beide van hierdie op kVa)
Ancillary service charge (per kWh)
Service charge (R/account/day)
Administration charge (R/dag)
Reactive energy charge (c/kVArh) - net in die winter
Electrification and rural network subsidy charge (c/kWh)
Affordability subsidy charge (c/kWh) - only payable by non-local authorities
Wat isndie verskil tussen dienservice rn admin charge?
Nie seker nie, maar dit word apart gebill. Albei is basies n R/dag waarde
Wat is die ancillary service charge
Soortgelyk aan die admin en service charge, ek is nie seker nie, maar sit word gebill op n c/kWh basis
Beide die subsidy charges word eintlik maar gebruik om die resedential en rural verbruikers te help
Korrek
So net ons subsidy kostes is hoeveel per kWh?
Net so oor die 20c
DUoS charges
Distribution use-of-system charges
Itv TOU, Sondae is altyd
Off-peak
Itv TOU, saterdae?
7 - 12 is standard, so ook 6-8
Itv TOU, hoe lyk weeksdae?
Low demand:
7-10 en 6-8 is peak
Van 10-6 is off peak
High demand:
6-9 en 5-7 is peak
10-6 is off peak
WEPS
Wholesale Electricity Pricing System - local energy producers selling to Eskom
Met die NPA, hoe gaan hulle die eskalasies bereken?
February se PPI +1%
Wat is die minimum price level wat dan jaarliks ge-eskaleer gaan word?
126.22c/kWh
Die take-orpay, of watter timeframe is dit gebasseer?
Quarterly
Wat is die minimum hoeveelheid energie wat ons elke kwartaal moet gebruik?
70% van ons normal quarterly consumption
Hoe word die normal monthly consumption dan bereken?
NMC = NMD × 0.95 (PF) x 0.8 x total hours per month (fixed load factor)
Met die NPA, voor wanneer miet ons die shutdown beplanning inhandig?
Voor 1 April van elke jaar
Die NMC kan aangepas word nav gebeure?
Jip, net binne 14 dae moet n verslag sumbit word. Dan kan die NMC waarde aangepas word, en planned maintenance tel. So maw die NMC waarde cerminder, en so ook die NQC, so dan is dit makliker om binne die 70% te bly, want jou base word minder
Gaan ons vir DR betaal word wanneer die NPA geldig is?
Nope
IDR limitations
Nie langer as 10min, max van 3 n dag, met minimum van n uur tussen trips. Max van 200 per jaar (starting 1 April)
SDR limitations
150 per jaar, nie langer as 2ure op n slag
Billing implicationnas ons nie by die 90% SDR performance hou nie
2 x NPA rate vir assistance requested x duration vir al die events
Pebalty as IDR se 90% nie aan voldoen word nie
2x capacity payment x (MW) x non-performance percentage
Eskom se 4 OCGT stations
Ankerlig, Gourikwa, Avon en Dedisa
Tans, met die NPA, word die upside sharing getrigger bo n sekere waarde (FeCr verkoopprys, maar word ng beding). Hoe werk hierdie eskalasie tans?
0.4(PPI+1) + 0.6(PPI)