Transformers Flashcards
Waarvan word isolasie papier gemaak?
Pressed hardboard of papier - so hoofsaaklik cellulose, wat lang kettings glukose is
Wat verwag ons om met die isolasie papier oor tyd te gebeur?
Die verbindings tussen die glukose molekules breek (deplymerisastion) - in die proses word daar atome vrygestel en rapporteer tipes as gasse. Afgangende van die energie betrokke kan verskeie gasse vorm
Eerstens, as ek praat van n DP waarde, wat is dit?
Soos ek verstaan is dit die lengte van n gemiddelde glukose ketting in die papier. So hoe hoer die waarde, hoe meer lang bindings het ons en hoe sterker is die papier
Wat is normale tipe DP waardes
Nuwe isolasie moet in die omgewing van 1200 wees. As ju by 200 kom verwag ju al n faling.
Wat is die vernaamste gasse wat vrygestel word en hoe stel ons dit tipies voor?
In volgorde van energie benodig:
- H2
- C2H6
- CH4
- C2H4
- C2H2
En ons plot dit in n Duval pentagon om dan te verstaan watter tipe fout waarskynlik plaasgevind het (op grond van energie vrygestel, en gasse gevorm)
Eat is een van die hoof komponente wat geneet word om die DP te estimate?
Furans