WET OP VERBRUIKERSBESKERMING Flashcards
1
Q
Doel van die WVB (4)
A
- Bevorder en beskerm die ekonomiese belange van verbruikers deur toegang tot inligting te verskaf.
- Bevorder billike en volhoubare plekke vir mense om hul produkte te verkoop.
- Vestig nasionale standaarde om verbruikers te beskerm.
- Stig ‘n Nasionale Verbruikerskommissie (NVK)
2
Q
Positiewe impak van die WVB (4)
A
- Stel besighede in staat om geskille regverdig op te los deur die NVK.
- Besighede kan ‘n goeie beeld bou as hulle verseker dat hulle nie verbruikersregte oortree nie.
- Mag verbruikerslojaliteit verkry as hulle aan WVB voldoen.
- Besighede kan beskerm word teen oneerlike mededingers.
3
Q
Negatiewe impak van die WVB (4)
A
- Vertroulike besigheidsinligting kan beskikbaar wees vir mededingers.
- Besighede kan onnodig deur regsprosesse belemmer word.
- Strawwe vir nie-nakoming kan baie hoog wees.
- Personeel moet opgelei word, wat kostes kan verhoog.
4
Q
Diskriminerende aksies volgens die WVB (4)
A
- Ontken kliente behoorlike inligting oor die produk of diens.
- Verskillende kwaliteit van goedere wanneer dit in verskillende gebiede verkoop word.
- Laai onbillike pryse vir dieselfde goedere en dienste.
- Behandeling van kliente ander as gevolg van ras en geslag.
5
Q
Strawwe vir nie-nakoming van die WVB (2)
A
- Besighede sal gedwing word om verbruikers te vergoed in ooreenstemming met die mate waarin hul regte oortree is.
- ‘n Kontrak kan ongeldig of ‘n boete of direkte gevangenisstraf opgele word.
6
Q
Maniere waarop die WVB kan voldoen (4)
A
- Bekendmaking van alle pryse van produkte wat op uitverkoping is.
- Voorsien voldoende opleiding aan personeel oor die WVB.
- Verseker dat goedere en dienste aangebied gestandaardiseer is.
- Voldoen aan die vereistes rakende promosiekompetisies.
7
Q
Verbruikersregte van die WVB (6)
A
- Reg om te kies
- Reg op privaatheid en vertroulikheid
- Reg om te kla
- Reg om goedere terug te gee
- Reg op inligting oor produkte
- Reg op regverdige en eerlike handelinge