INTEGRASIESTRATEGIEE Flashcards
1
Q
Voorwaartse vertikale integrasie (1)
A
- Die besigheid kombineer besigheid met of neem sy verspreiders oor.
2
Q
Terugwaartse vertikale integrasie (1)
A
- Die besigheid kombineer besigheid met of neem sy verskaffer oor.
3
Q
Horisontale integrasie (1)
A
- ‘n Besigheid neem beheer van ander besighede in dieselfde bedryf wat dieselfde goedere verkoop.