INDUKSIE Flashcards

1
Q

Doel van induksie (4)

A
  1. Stel nuwe werknemers bekend aan bestuur en kollegas om verhoudings met mede-werkers te vestig.
  2. Gee nuwe werknemers ‘n toer van die uitleg van die gebou.
  3. Bekendstelling van nuwe werknemers met die organisasiestruktuur.
  4. Verduidelik veiligheidsregulasies en reels sodat nuwe werknemers hul rol verstaan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat ingesluit moet word in ‘n induksieprogram (4)

A
  1. Bekendstelling tot sleutel mense en onmiddellike kollegas.
  2. Veiligheidsvoorskrifte en reels.
  3. Inligting oor die besigheidsprodukte en dienste.
  4. Vergadering met senior bestuur wat die maatskappy se daaglikse take se verduidelik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Voordele van induksie (4)

A
  1. Laat nuwe werknemers toe om vinnig te vestig en effektief te werk.
  2. Verseker dat nuwe werknemers reels en beperkings in die besigheid ken.
  3. Maak nuwe werknemers gemaklik in die werksplek ,wat angs verminder.
  4. Beperk die behoefte aan deurlopende opleiding en ontwikkeling.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly