DIENSKONTRAK Flashcards

1
Q

Wat ingesluit moet word in ‘n dienskontrak (6)

A
  1. Persoonlike besonderhede
  2. Handtekeninge
  3. Vergoeding
  4. Posbeskrywing
  5. Posspesifikasies
  6. Voordele
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Regsvereistes van die dienskontrak (4)

A
  1. Werkgewer en werknemer moet instem tot enige veranderinge aan die kontrak.
  2. Dit mag nie enige vereistes bevat wat in stryd is met dei WBD nie.
  3. Die vergoedingspakket moet duidelik aangedui word.
  4. Alle besigheidsbeleide, prosedures en dissiplinere kodes kan deel vorm van die dienskontrak.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Redes vir beeindiging van ‘n dienskontrak (4)

A
  1. Die werkgewer mag ‘n werknemers weens geldige redes ontslaan.
  2. Die werkgewer mag sekere werknemers afle as gevolg van insolvensie (COVID)
  3. Werknemers mag besluit om uit eie keuse te bedank.
  4. ‘n Werknemer bereik ‘n voorafbepaalde ouderdom vir aftrede.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly