BYVOORDELE Flashcards

1
Q

Voorbeelde van byvoordele (6)

A
  1. Bonus
  2. Mediese fonds
  3. Pensioen fonds
  4. Personeel afslag
  5. Motor
  6. Behuising
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Werkloosheidsversekeringsfonds (4)

A
  1. Die fonds bied korttermyn finansiele bystand aan werkers wanneer hulle werkloos word of nie kan werk weens siekte, kraam of annemingsverlof nie.
  2. Die fonds help ook die afhanklikes van ‘n bydraende werker wat gesterf het.
  3. Werkgewers moet UIF betaal van 2% van die waarde van elke werker se salaris per maand.
  4. Die werkgewer en die werker dra elk 1% by.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Positiewe impak van byvoordele (4)

A
  1. Lok gekwalifiseerde werknemers wat positief kan bydra tot die besigheidsdoelwitte.
  2. Dit verhoog werknemerstevredenheid aangesien hulle bereid is om die ekstra myl te gaan.
  3. Besighede spaar geld as voordele belastingaftrekbaar is.
  4. Verbeter produktiwiteit, wat lei tot hoer winsgewendheid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Negatiewe impak van byvoordele (4)

A
  1. Besighede wat nie byvoordele kan bied nie, slaag nie om geskoolde werkers te kry nie.
  2. Dit kan konflik skep indien dit onregverdig toegeken word.
  3. Verminder besigheidswins, aangesien vergoedingskoste hoer is.
  4. Byvoordele is bykomende koste wat kan lei tot kontantvloeiprobleme.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly