IMPAK VAN DEURLOPENDE VERBETERING VAN PROSESSE EN STELSELS Flashcards

1
Q

Positiewe impak (4)

A
  1. Groot ondernemings het meer hulpbronne om kwaliteit prestasie in elke eenheid na te gaan.
  2. Daar is genoeg kapitaalbronne beskikbaar vir nuwe toerusting wat benodig word vir prosesse en stelsels.
  3. Groot besighede het ‘n persoon wat toegewyd is aan die verbetering van prosesse en stelsels.
  4. Gewillig om risiko’s op te neem omdat hulle die impak van die verlies van geld kan absorbeer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Negatiewe impak (4)

A
  1. Grootskaalse vervaardiging kan gehaltekontrole bemoeilik.
  2. Stelsels en prosesse neem tyd en moeite om in groot besigheid te implementeer, aangesien kommunikasie in die proses dit kan vertraag.
  3. Risiko vir die verandering van dele van die besigheid wat werklik goed werk.
  4. Nie alle negatiewe terugvoering van werknemers en kliente sal akkuraat wees nie, wat kan lei tot foutiewe veranderinge aan stelsels en prosesse.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly