IMPAK VAN TOTALE KLANTETEVREDENHEID Flashcards
1
Q
Positiewe impak (4)
A
- Groot besighede gebruik marknavorsing om kliente se behoeftes te analiseer.
- Bevorder deurlopend ‘n positiewe maatskappybeeld.
- Kan ‘n toestand van totale klantetevredenheid bereik, indien besighede goeie besigheidspraktyke volg wat alle belanghebbendes insluit.
- Streef daarna om die verwagtinge van kliente te verstaan en te vervul deur kruis-funksionele spanne in lyn te bring oor kritiese prosesse.
2
Q
Negatiewe impak (2)
A
- Werknemers wat selde in kontak kom met kliente, het dikwels nie ‘n duidelike idee van wat hulle behoeftes sal bevredig nie.
- Monopolistiese maatskappye het ‘n verhoogde bedingingsmag sodat hulle nie noodwendig kliente hoef te behaag nie.