IMPAK VAN DEURLOPENDE VAARDIGHEIDSONTWIKKELING Flashcards
1
Q
Positiewe impak (4)
A
- Groot besighede het ‘n departemente van menslike hulpbronne toegewy aan vaardigheidsopleiding en -ontwikkeling.
- Menslike hulpbron kundiges verseker dat opleidingprogramme relevant is vir verhoogde klantetevredenheid.
- Vermoe om gespesialiseerde werknemers te kan bekostig.
- Groot ondernemings kan vaardigheidsoudits uitvoer om die opleidingsvlakke vas te stel van personeel wat werk verrig wat die gehalte van produkte prosesse positief kan beinvloed.
2
Q
Negatiewe impak (4)
A
- Swak kommunikasiestelsels in groot besighede kan voorkom dat effektiewe opleiding plaasvind.
- Opgeleide werknemers kan vir ‘n beter werk verlaat nadat hulle meer vaardighede opgedoen het.
- Demotiveer werknemers, indien hulle nie erkenning ontvang vir opleiding nie.
- Werknemers wat spesialiseer in noukeurige voorgeskrewe werk, kan gedomitiveer word.