DIE VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGSWET Flashcards

1
Q

Doel van die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (4)

A
  1. Belê in die opleiding van werkers.
  2. Verbeter kanse om werk te kry vir voorheen benadeelde persone.
  3. Moedig werknemers aan om aan leerprogramme deel te neem.
  4. Moedig besighede aan om die vaardighede van hul werkers te verbeter.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Positiewe impak van die WVO (4)

A
  1. Lei werknemers op om produktiwiteit in die werkplek te verbeter.
  2. Bevorder selfstandige en swart entrepreneurskap.
  3. Verhoog die opbrengs op belegging in onderwys en opleiding
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Negatiewe impak van die WVO (4)

A
  1. Verhoog koste aangesien die proses ‘n groot hoeveelheid papierwerk vereis.
  2. Implementering van die WVO kan moeilik wees om te monitor en beheer.
  3. Vaardigheidsprogramme sal nie altyd opleidingsbehoeftes van werknemers aanspreek nie.
  4. Baie ondernemings mag nie hierdie staatsinisiatief ondersteun nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Diskriminerende aksies volgens die WVO (4)

A
  1. Voorkoming van werknemers om te teken vir ‘n leerlingskap as gevolg van hul ouderdom of posisie in die werkplek.
  2. Onbillike bevordering van vaardighede en ontwikkeling aan sekere werknemers.
  3. Verskaffing van indiensnemingsdienste vir wins sonder om as werkgewer geregistreer te wees.
  4. Die verskaffing van valse inligting in enige voorgeskrewe dokument.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Strawwe vir nie-nakoming van die WVO (2)

A
  1. Besighede wat nie die heffing betaal nie, mag nie leerderskappe van die WVO aanbied nie.
  2. ‘n Arbeidsinspekteur kan die besigheid beveel om op te hou om te werk indien die besigheid skuldig bevind word aan onwettige praktyke.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maniere waarop besighede kan voldoen aan die WVO (4)

A
  1. Werkgewers wat LBS invorder, moet by SETA’s geregistreer wees.
  2. Een persent van ‘n werkgewer se betaalstaat moet aan die SETA’s oorbetaal word.
  3. Voorsien alle werknemers die geleentheid om hul vaardighede te verbeter.
  4. Besighede moet by die betrokke SETA’s registreer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Rol van SETA’s (4)

A
  1. Verslag aan die direkteur-generaal.
  2. Bevorder en stig leerderskappe.
  3. Versamel heffings en betaal toelaes soos benodig.
  4. Teken leerderskapooreenkomste aan.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Befondsing van SETA’s (4)

A
  1. Heffings betaal deur werkgewers.
  2. Skenkings en toelaes van die publiek.
  3. Surplusfondse van regeringsinstellings.
  4. Fondse ontvang van die lewering van hul dienste.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Leerlingskappe (3)

A
  1. Teoretiese of praktiese opleidingsgeleenthede wat kan lei tot ‘n erkende beroepskwalifikasie.
  2. Ooreenkoms kan indiensneming vir ‘n bepaalde periode nadat leerderskap voltooi is, insluit.
  3. Sluit ‘n opleidingskursus met leermateriaal in sowel as praktiese werksondervinding.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly