IMPLIKASIES VAN WETTE OP MHF Flashcards
1
Q
Implikasie van WAV (4)
A
- Beskerm die regte van werknemers soos uiteengesit in die Grondwet.
- Bevorder die oplossing van arbeidsgeskille.
- Bevorder ekonomiese ontwikkeling.
- Bevorder ordelike onderhandelinge en werknemersdeelname in besluitneming in die werkplek.
2
Q
Implikasie van WGI (4)
A
- Gelyke betaling vir werk van gelyke waarde.
- Verseker dat regstellende aksie diversiteit in die werkplek bevorder.
- Stel diensbillikheidsplanne op wat aandui hoe hulle regstellende aksie sal implementeer.
- Die MHB moet gelyke geleenthede in die werkplek bevorder.
3
Q
Implikasie van WVO (4)
A
- Die MHB moet die doelstellings en vereistes van die WVO interpreteer en opleidingstoepassingsprogramme dienooreenkomstig aanpas.
- Identifiseer die opleidingsbehoeftes van die werknemers en voorsien hulle opleidingsgeleenthede sodat hulle hul take doeltreffend kan uitvoer.
- Help bestuurders om vaardighede te identifiseer om hulle te help om leerderskappe in te stel.
- Dra 1% van hul salarisrekening by die Vaardigheidsontwikkelingsheffing by.
4
Q
Implikasie van WBD (4)
A
- Werkers moet slegs 9 ure per dag werk in ‘n 5 dae werksweek.
- Hulle moet ‘n breek van 60 minute he na vyf ure se werk.
- Werkers moet dubbel kry as hulle werk tydens openbare vakansiedae en Sondae.
- Besighede moet nie kinders onder die ouderdom van 15 in diens neem nie.